Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Pak die lewe positief en vol energie aan. Daar word gesels oor sake wat mens soms loodvoetig en moedeloos maak en hoe om dit te hanteer.... more
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.
June 15, 2014Fiks vir die lewe 15 Junie 2014Phil Loots praat met dr. Gustav Gous oor energie en hoe om die lewe met sy uitdagings aan te pak....more47minPlay
June 08, 2014Fiks vir die lewe 8 Junie 2014Phil Loots praat oor dwelmgebruik en innoverende maniere om die jeug bewus te maak van die gevare daarvan....more43minPlay
June 01, 2014Fiks vir die lewe 1 Junie 2014Phil Loots praat met twee kenners, dr. Rodney Seale en dr. Ado Krige oor verskillende soorte dwelms, die redes waarom mense verslaaf raak en die hulp wat beskikbaar is....more48minPlay
May 25, 2014Fiks vir die lewe 25 Mei 2014Phil Loots praat met Dr. Gustav Gous oor mense se verwagtings van die nuwe regering van Suid-Afrika....more46minPlay
May 18, 2014Fiks vir die lewe 18 Mei 2014Met die wye nuusdekking oor die Oscar Pistorius-hofsaak, is die tragiese gebeure op byna almal se lippe. Die gesprek word voortgesit oor lesse wat 'n mens uit hierdie gebeure kan leer....more44minPlay
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.