Die dood van die Amerikaner, George Floyd, het wêreldwye betogings tot gevolg gehad. Met dit in gedagte, sowel as die dood van mense op plase, tydens inbrake, in bendekruisvuur, met huisgeweld, sterftes te wyte aan die Covid-19-virus, laat dit die vraag ontstaan - wat is die waarde van 'n lewe?