Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Finansies:How many episodes does Finansies have?The podcast currently has 279 episodes available.
August 12, 2025Finansies 12 Augustus 2025Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria praat oor of vroue op ’n ander manier as mans hulle geld belê....more26minPlay
July 08, 2025Finansies 8 Julie 2025Johan Strydom en Wilhelm Visser van PSG Silver Lakes praat oor of andele deel van jou beleggingsportefeulje moet wees....more24minPlay
June 10, 2025Finansies 10 Junie 2025Eloise Cupido praat met Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria oor wat jy kan doen om jou kanse te verbeter om finansieel onafhanklik af te tree....more26minPlay
May 13, 2025Finansies 13 Mei 2025Marius Kruger en Ben Vermeulen van PSG Outeniqua praat oor of aandele ‘n beter opsie is vir beleggingsopbrengste as eiendom oor die langtermyn, na aanleiding van Warren Buffet se laaste boodskap voor sy uittrede....more23minPlay
April 08, 2025Finansies 8 April 2025Denise Fourie van PSG Silver Lakes Pretoria en Pieter Koornhof van Allan Gray vra of jou portefeulje bestand is teen die geraas....more25minPlay
March 11, 2025Finansies 11 Maart 2025Janko Sieberhagen en Marius Kruger van PSG Outeniqua praat oor hoe goeie belastingbeplanning jou lewenstandaard ná aftrede kan verbeter....more25minPlay
February 11, 2025Finansies 11 Februarie 2025Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes in Pretoria praat oor die sogenaamde aftreeseisoen, volmag en die belastingseisoen....more24minPlay
January 14, 2025Finansies 14 Januarie 2025Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua praat oor buitelandse beleggings....more24minPlay
December 10, 2024Finansies 10 Desember 2024Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Wealth Silver Lakes kyk terug op die jaar, en hoe dit jou beleggings geraak het....more26minPlay
November 12, 2024Finansies 12 November 2024Marius Kruger van PSG Wealth op George en Chris Schutte, bestuurshoof van Astral, praat oor die lesse in besigheid wat hulle oor die jare geleer het....more25minPlay
FAQs about Finansies:How many episodes does Finansies have?The podcast currently has 279 episodes available.