
Sign up to save your podcasts
Or


Wat is beleidsonsekerheid? Dit is onsekerheid oor beleid of die gevolge van beleid. Dit word gereeld in die media genoem, dit is die fokus van ʼn indeks wat ek en Prof Raymond Parsons saamstel en daar is ongelukkig baie voorbeelde daarvan in Suid-Afrika.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellWat is beleidsonsekerheid? Dit is onsekerheid oor beleid of die gevolge van beleid. Dit word gereeld in die media genoem, dit is die fokus van ʼn indeks wat ek en Prof Raymond Parsons saamstel en daar is ongelukkig baie voorbeelde daarvan in Suid-Afrika.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners