Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarhei... more
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 202 episodes available.
November 19, 2023S 2 Episode 48 Wag op God TOTDAT...In die episode gesels ek oor hoe belangrik dit is om te leer wag op God TOTDAT jy wysheid en insig ontvang....more6minPlay
November 12, 2023S2 Episode 47 - Kies dan vandag...In die episode gesels ek oor wat dit beteken om vir God met ontsag te dien. ...more6minPlay
November 05, 2023S2 Episode 46 - Dissipels is dienaarsIn die episode gesels ek oor wat dit inhou om werklik te dien in nederigheid....more6minPlay
October 29, 2023S2 Episode 45 - Sukkel jy ook om lief te hê?In hierdie episode gesels ek oor die opdrag om lief te.hê en hoekom dit so moeilik is. ...more6minPlay
October 22, 2023S2 Episode 44 - Rus lê daarin dat jy met God saamgaanIn hierdie episode gesels ek oor hoe ons in God se rus kan leef en ervaar. ...more6minPlay
October 15, 2023S 2 Episode 43 - Vrede hang saam met die vind van die plek wat God vir jou bestem het.In die episode gesels ek oor hoe ons vrede leer ken deur ons in God te verbly, Hom na te volg en so uit te kom by die plek wat Hy vir ons bestem het om te wees. ...more6minPlay
October 08, 2023S 2 Episode 42 - Om Christus te leer ken, regtig te ken.In die episode gesels ek oor watter diep waarde en betekenis daarin lê om ingestel te wees daarop om Christus te leer ken....more6minPlay
October 01, 2023S 2 Episode 41 - Om te leef met die gesindheid van ChristusIn die episode gesels ek oor wat dit inou om met die gesindheid van Christus te leef. ...more6minPlay
September 24, 2023S 2 Episode 40 - Vir my is die lewe ChristusIn die episode gesels ek oor watter verskil dit in jou lewe kan maak, as Christus jou totale lewe is. ...more6minPlay
September 17, 2023S2 Episode 39 - In ALLES behoort ek aan ChristusIn die episode gesels ek oor die gedagte dat dissipelskap iets is wat vir alle mense bedoel is, nie net vir sommig nie. ...more6minPlay
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 202 episodes available.