Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarhei... more
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 202 episodes available.
September 10, 2023S2 - Episode 38 Al wat jy ander skuld, is liefdeIn die episode gesels ek oor ons oorspronklike manier en aard van lewe, naamlik vanuit liefde met liefde vir almal rondom ons. ...more6minPlay
September 03, 2023S2 Episode 37 - rig jou gedagtes op dit wat goed is vir ALLE menseIn die episode gesels ek oor hoe belangrik dit is om deur die Gees vernuwe te word, sodat ons na ALLE mense kan kyk soos God na hulle kyk....more6minPlay
August 27, 2023S2 Episode 36 - God leef BINNE jouIn die episode gesels ek oor die feit dat jou liggaam God se tempel is. Die tempel waarin Hy woon en waardeur Hy werk in hierdie wêreld. ...more6minPlay
August 20, 2023S 2 Episode 35. Wat kom uit jou hart?In die episode gesels ek oor hoe ons kan waak oor ons harte en kan bid vir 'n rein hart. ...more6minPlay
August 13, 2023S 2 Episode 34 Om nooit alleen te wees nie...In die episode gesels ek dat die manier waarop mens nooit alleen is in hierdie lewe nie, kom deur te leer om alleen met die Vader te wees. ...more6minPlay
August 06, 2023S2 Episode 33 - Om te hoor en gehoor te wordIn die episode gesels ek oor die belangrikheid van luister na God en om ook deur God gehoor te word. ...more6minPlay
July 30, 2023S2 Episode 32 - Wie kan teen jou wees? God is dan vir jou...In hierdie episode gesels ek oor die gedagtes in Romeine 8 wat sê dat Christus vir ons gekies het en daarom maak dit nie saak wie in hierdie wêreld teen ons is nie. ...more6minPlay
July 23, 2023S2 Episode 31 God sit sy hand op jou skouerIn die episode gesels ek oor hoe God ons versorg na aanleiding van Ps 139....more6minPlay
July 16, 2023S2 Episode 30 - 'n Lewe deur die GeesIn die episode gesels ek oor die kontras tussen 'n lewe in die Gees en 'n lewe volgens die voorskrifte van die vlees, na aanleiding van Romeine 8....more6minPlay
July 09, 2023S2 Episode 29 - Leer die ongeforseerde ritmes van die leweIn die episode gesels ek oor wat dit beteken om rus te vind by God as ons reageer op sy uitnodiging om na Hom toe te kom....more6minPlay
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 202 episodes available.