Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarhei... more
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 201 episodes available.
January 14, 2024S3 Episode 4 - God se planne vir jou leweIn die episode gesels ek so bietjie oor hoe God se betrokkenheid by en plan vir jou lewe werk. ...more6minPlay
January 07, 2024S3 Episode 3 - God jubel en juig oor jou!In die episode gesels ek oor hoe God na jou as sy kind kyk en hoe belangrik dit is om dit te weet, sodat jy ook op die regte manier na jouself kan kyk. ...more6minPlay
December 31, 2023S3 Episode 2 - Nuwejaarsboodskap. Ons land het verloste mense nodig.Hierdie is 'n boodskap wat ek op 31 Des by Steytlerville gemeente gedeel het. Ek praat oor wat verlossing alles inhou en hoekom ons land verloste mense nodig het. ...more28minPlay
December 31, 2023S3 Episode 1 - Wat het ons land in 2024 nodig?In die episode gesels ek oor wat ons werklik nodig het in 2024, vanuit die oogpunt van 'n dissipel van Christus....more5minPlay
December 24, 2023S2 Episode 53 - Krag van die Allerhoogste ook vir jou...In die episode gesels ek daaroor dat die krag van God, die Allerhoogste, ook bedoel is om in jou lewe tot vervulling te kom en te werk. ...more6minPlay
December 17, 2023S2 Episode 52 - Kan mens regtig altyd dankbaar wees?In die episode gesels ek oor wat dit beteken as Paulus ons aanmoedig om in alle omstandighede dankbaar te wees. ...more6minPlay
December 10, 2023S2 Episode 51 - Jou lewe is maar 'n stukkie gras en tog...In die episode gesels ek oor hoe jou lewe wat eintlik maar baie nietig en verganklik is, wel waarde kan kry en vol van betekenis kan wees. ...more6minPlay
December 03, 2023S2 Episode 50 - Om ligter te leef...In die episode gesels ek oor hoe die lig van God wat op jou val, jou vry maak en verlos van die ego, sodat jy ligter kan leef. ...more6minPlay
November 26, 2023S2 Episode 49 Die volheid van God binne jou!In die episode gesels ek oor watter ontsaglike rykdom jou erfenis inhou, aangesien die volheid van God in jou kom woning maak het. ...more6minPlay
November 19, 2023S 2 Episode 48 Wag op God TOTDAT...In die episode gesels ek oor hoe belangrik dit is om te leer wag op God TOTDAT jy wysheid en insig ontvang....more6minPlay
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 201 episodes available.