Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarhei... more
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 201 episodes available.
August 11, 2024S3 Episode 33 - Verlos my van my kwellingeIn die episode gesels ek oor hoe ons verlos kan word van onnodige kwellinge deur God se "paaie" te volg. ...more6minPlay
August 04, 2024S3 Episode 32 - Die Here is my Herder, ek kom niks kort nieIn die episode gesels ek oor die betekenis van die woorde, "ek kom niks kort nie". ...more6minPlay
July 28, 2024S3 Episode 31 - Wanneer niks sin maak nieIn die episode gesels ek oor hoe God werk in die donker tye van ons lewens. ...more6minPlay
July 21, 2024S3 - Episode 30 Dissipels leef in die Naam van GodIn die episode gesels ek oor hoe bevrydend dit kan wees om in die Naam van God te leef. ...more6minPlay
July 14, 2024S 3 - Episode 29. Die bepeinsing van jou hart en die woorde van jou mond...In die episode gesels ek oor die groot invloed wat God se woord op ons denke en harte kan hê ....more6minPlay
July 07, 2024S3 - Episode 28: God verlig my donkerteIn die episode gesels ek oor hoe God ons lewens en pad verlig, insig gee, krag gee en vir ons ruimte maak. ...more6minPlay
June 30, 2024S3 Episode 27 - Hou my voete op die pad van die leweIn die episode gesels ek oor wat God se pad vir ons inhou...more6minPlay
June 23, 2024S3 Episode 26 - God wys die pad van die LEWEIn die episode gesels ek oor hoe God ons deur sy Gees lei en onderrig. ...more6minPlay
June 17, 2024S3 Episode 25 - Hoe lank nog Here?In die episode gesels ek oor ervarings wat dikwels nie sin maak nie. ...more6minPlay
June 09, 2024S3 Episode 24 - Wat "doen" God se suiwer woord?In die episode gesels ek oor hoe belangrik dit is om meer aandag te gee aan die suiwer woord wat van God af kom, as aan al die onsuiwer woorde wat deur mense in die wêreld uitgestrooi word. ...more6minPlay
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 201 episodes available.