Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarhei... more
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 201 episodes available.
January 11, 2026Om uit genade te leefIn die episode gesels ek oor wat dit beteken om elke dag vanuit genade te leef. ...more5minPlay
January 04, 2026Wat is die heel. belangrikste in jou lewe?In die episode gesels ek oor dit wat ek glo die heel belangrikste in elke kind van God se lewe is. ...more6minPlay
December 28, 2025Gebed vir jouself en vir jou geliefdesIn die episode gesels ek oor hoe ons vir onsself en mekaar kan bid. ...more5minPlay
December 21, 2025S4 Episode 1. Kersfees 2025In hierdie episode gesels ek so bietjie oor Kersfees, ons gesindheid tydens Kersfees, hoe beleef ons vrede in die tyd. ...more5minPlay
December 24, 2024S3 Episode 49 - God se teenwoordigheid verander allesIn die episode gesels ek oor hoe God se teenwoordigheid 'nverskil in ons lewens maak. ...more6minPlay
November 24, 2024S3 Episode 48 - Wat les jou dors?In die episode gesels ek oor hoe God in werklikheid die enigste Bron is wat ons diepste dors kan les. ...more6minPlay
November 17, 2024S3 Episode 47 - God is in alles!In die episode gesels ek oor die werklikheid van God se teenwoordigheid by ons; selfs al ervaar ons dit nie altyd nie. ...more6minPlay
November 10, 2024S3 Episode 46 - Is jy bang vir die dood?In die episode gesels ek oor ons verganklikheid (hier op aarde) en hoekom dit nie nodig is om bang te wees vir die dood nie. ...more6minPlay
November 03, 2024S3 Episode 45 - Here, kom my gou te hulp!In die episode gesels ek oor hoe en hoekom ons met vrymoedigheid na God kan uitroep wanneer dit voel asof alles teen ons gedraai het. ...more6minPlay
October 27, 2024S3 Episode 44 - Wees stil en wag op HereIn die episode gesels ek oor wat dit inhou om jou vreugde in God te vind en op Hom te wag ...more5minPlay
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 201 episodes available.