Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarhei... more
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 201 episodes available.
March 22, 2026Jou DOEL op aardeIn die episode gesels ek oor wat ons werklike doel is hier op aarde. ...more6minPlay
March 15, 2026Geseën om te seënIn die episode gesels ek oor hoe ona kan deel kry aan die seën van God om dan weer tot seën vir ander te wees. ...more6minPlay
March 08, 2026Ek leef nie meer nie...In die episode gesels ek oor wat Paulus bedoel as hy sê dat hy nie meer leef nie, maar Christus leef in hom. ...more5minPlay
March 01, 2026Ons enigste "wapen`'In die episode gesels ek oor hoe ons as kinders van God aanvalle, kritiek of ook lof en prys wat na ons kant toe kom, kan hanteer ...more7minPlay
February 22, 2026Die Gees maak van jou iemand wat eg mens is.In die Episode gesels ek oor hoe die Gees ons bekwaam maak om die mense te kan wees wat God bedoel het dat ons moet wees. ...more6minPlay
February 15, 2026Ontspan in God se liefdeIn die episode gesels ek oor wat dit inhou om tuis te kom in die liefde van God ....more6minPlay
February 08, 2026God kies die wat swak en onbelangrik lykIn die episode gesels ek oor hoe God mense kies vir take wat Hy gedoen wil hê....more6minPlay
February 01, 2026Goed vir ALLE MENSEIn die episode gesels ek oor wat dit beteken om as geëndes van God te leef, wat weer vir ander tot seën is - en daarom te leef as iemand wat altyd bedink wat goed is vir alle mense. ...more7minPlay
January 25, 2026NIKS kan jou skei van God se liefde nieIn die episode gesels ek oor hoekom ons nie geskei kan word van God se liefde nie en oor die impak wat dit op ons het....more6minPlay
January 18, 2026Om vir God te leweIn hierde episode gesels ek oor die feit dat ons met Christus verenig is, dat Hy IN ONS kom woning maak het, om ons sodoende toe te rus en te bemagtig om vir Hom te kan leef die doel waarvoor ons geskep is. ...more6minPlay
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 201 episodes available.