Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarhei... more
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 167 episodes available.
February 25, 2024S2 Episode 9 - Wie is jy in die oë van God?In die episode gesels ek oor hoe jy jouself sien, hoe God jou sien en watter verskil dit maak as jy verstaan wie jy regtig is. ...more6minPlay
February 18, 2024S3 Episode 8 - Wie is reg? Wie is verkeerd? Wat is waar?In die episode gesels ek oor die waarheid wat vry maak. ...more6minPlay
February 11, 2024S 3 Episode 7 - Die "krag wat alles oortref" in jou ...In hierdie episode gesels ek oor wat dit inhou as ons bely dat die "krag wat alles oortref", God self, in ons aanwesig is en leef. ...more6minPlay
February 04, 2024S3 Episode 6 - Die wat op die Here wag, kry nuwe krag...In die episode gesels ek oor die manier van lewe wat God vir sy kinders aanbied, 'n lewe wat rus in God se sorg en krag. ...more6minPlay
January 28, 2024S3 Episode 5 - Om met ontsag voor God te leefIn hierdie episode gesels ek oor wat dit inhou om met ontsag voor God te leef; en wanneer doen ons dit nie. ...more6minPlay
January 21, 2024S3 Episode 4 - Net by God vind ek rus...In die episode gesels ek oor wat dit beteken om by God rus te vind. ...more6minPlay
January 14, 2024S3 Episode 4 - God se planne vir jou leweIn die episode gesels ek so bietjie oor hoe God se betrokkenheid by en plan vir jou lewe werk. ...more6minPlay
January 07, 2024S3 Episode 3 - God jubel en juig oor jou!In die episode gesels ek oor hoe God na jou as sy kind kyk en hoe belangrik dit is om dit te weet, sodat jy ook op die regte manier na jouself kan kyk. ...more6minPlay
December 31, 2023S3 Episode 2 - Nuwejaarsboodskap. Ons land het verloste mense nodig.Hierdie is 'n boodskap wat ek op 31 Des by Steytlerville gemeente gedeel het. Ek praat oor wat verlossing alles inhou en hoekom ons land verloste mense nodig het. ...more28minPlay
December 31, 2023S3 Episode 1 - Wat het ons land in 2024 nodig?In die episode gesels ek oor wat ons werklik nodig het in 2024, vanuit die oogpunt van 'n dissipel van Christus....more5minPlay
FAQs about Gedagtes oor dissipelskap:How many episodes does Gedagtes oor dissipelskap have?The podcast currently has 167 episodes available.