Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
March 26, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert gesels met Dr. Johan Ferreira oor mans en hulle geestesgesondheid. Gesels mans oor hulle uitdagings en emosies?...more43minPlay
March 19, 2019GeestesgesondheidIn Geestesgesondheid gesels Christelle Webb-Joubert met Dr. Michiel van der Merwe van Stabilis oor ko-afhanklikheid....more37minPlay
March 12, 2019GeestesgesondheidSue Pyler praat met Gaynor Janeke, 'n opvoedkundige sielkundige van Mosselbaai, oor geestesgesondheid in skole. Daar word gefokus op die boelievideos wat die rondte doen, en hoe die verhouding tussen onderwysers en ouers moet verander....more38minPlay
March 05, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met bedryfsielkundige Kobus White oor die belangrikheid van geestesgesondheid in die werksplek....more36minPlay
February 26, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor verlies. Word dit makliker as jy dit aanvaar?...more38minPlay
February 19, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met verslawingskonsultant en maatskaplike werker, Sorika de Swardt, oor die unieke uitdagings en vreugdes van die bejaarde persoon....more41minPlay
February 12, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met dr. Michiel van der Merwe oor dubbeldiagnose....more40minPlay
February 05, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel na aanleiding van die brug wat ingetuimel het by die skool in Vereeniging. Hoe kan so 'n trauma 'n positiewe eerder as negatiewe impak maak?...more41minPlay
January 29, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen. Watter ervarings en ondervindings het jy in jou lewe bymekaar gemaak, en hoe kan jy nou teruggee aan die gemeenskap?...more37minPlay
January 22, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira en Jacques Bornman oor stilte. Hoe belangrik is dit vir jou geestesgesondheid om stil te raak?...more38minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.