Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
June 04, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met die sielkundige, Christo van der Westhuizen oor die sin van die lewe....more38minPlay
May 28, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met die pastorale sielkundige, Fanie Kriel. Dikwels as mense self seer het, maak hulle ander mense seer. Hoe moet kinders 'gesond' grootgemaak word, sodat hulle nie gewondes op hulle pad agterlaat nie?...more39minPlay
May 21, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor die krag van komplimente....more41minPlay
May 14, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor ontrouheid, en of dit 'n invloed op jou geestesgesondheid het....more41minPlay
May 07, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert gesles met die akteur, Pietie Beyers, oor sy uitdaging met angs....more41minPlay
April 30, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met die bestuurshoof van Stabilis, dr. Michiel van der Merwe, oor verslawing en watter rehabilitasie-opsies daar is....more40minPlay
April 23, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Mariette le Roux oor hoe om kinders verstandelike vaardighede aan te leer....more39minPlay
April 16, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met die sielkundige Christo van der Westhuizen oor depressie....more37minPlay
April 09, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel. April is outisme-bewusmakingsmaand. Hoe hantreer ek as ouer dit as ek 'n kind met spesiale behoeftes het?...more42minPlay
April 02, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met traumafasiliteerder Jan Viljoen oor wat trauma is en of daar verskillende fases van trauma is....more37minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.