Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 712 episodes available.
July 23, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor eensaamheid. Hoe belangrik is dit om êrens te behoort?...more39minPlay
July 16, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor die uitwerking van droogte op die emosionele welstand van die boerderygemeenskap....more41minPlay
July 09, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten. Met al die raad en menings in die media, veral sosiale media, hoe weet ek na wie om te luister?...more40minPlay
July 02, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met die sielkundige dr. Johan Ferreira oor bipolêre depressie en die invloed wat dit het op die res van die gesin....more43minPlay
June 25, 2019GeestesgesondheidOm op die verkeerde manier oor jou trauma te praat kan meer skade doen as goed. Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese maatskaplike werker, Sorika de Swardt oor 'n ander manier om trauma te behandel....more36minPlay
June 18, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met dr. Michiel van der Merwe van Stabilis oor die rol wat verslawing speel in gesinsgeweld. Hulle gesels ook oor die verskil tussen skuldgevoel en skuldwaan....more39minPlay
June 11, 2019GeestesgesondheidWat is die uitwerking van groepsdruk, algemene kuturele diskoerse en verwagtinge van die samelewing oor wat sukses is, op 'n individu? En hoe gemaak as jy nie in die boksie pas nie? Este Gross praat met die opvoedkundige sielkundige Mariette le Roux oor hoe die aspekte 'n inpak op 'n persoon se selfbeeld en persoonlike ontwikkeling kan hê....more42minPlay
June 04, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met die sielkundige, Christo van der Westhuizen oor die sin van die lewe....more38minPlay
May 28, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met die pastorale sielkundige, Fanie Kriel. Dikwels as mense self seer het, maak hulle ander mense seer. Hoe moet kinders 'gesond' grootgemaak word, sodat hulle nie gewondes op hulle pad agterlaat nie?...more39minPlay
May 21, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor die krag van komplimente....more41minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 712 episodes available.