Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
March 24, 2020Geestesgesondheid 24 Maart 2020Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor die Corona-pandemie wat wêreld in sy wurggreep het. In 'n krisis skop jou beskermingsmeganismes outomaties in, maar jy kan nie konstant in daardie veg-of-vlug-gevoel leef nie. Hoe kan jy stil word en asemhaal binne die krisis wat ons tans beleef?...more36minPlay
March 17, 2020Geestesgesondheid 17 Maart 2020Christelle Webb-Joubert praat met kliniese pastorale terapeut Fanie Kriel oor die psige van Suid-Afrika. Kan 'n blymoedige nasie verander in 'n siniese nasie?...more41minPlay
March 10, 2020Geestesgesondheid 10 Maart 2020Die kunstenaar Corlie de Kock vertel van haar uitstalling....more39minPlay
March 03, 2020Geestesgesondheid 3 Maart 2020Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor grenslyn persoonlikheidsversteuring....more39minPlay
February 25, 2020Geestesgesondheid 25 Februarie 2020Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor finansiële stres, en hoe dit jou geestesgesondheid beïnvloed....more39minPlay
February 18, 2020Geestesgesondheid 18 Februarie 2020Christelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor woede....more38minPlay
February 11, 2020Geestesgesondheid 11 Februarie 2020Christelle Webb-Joubert praat met maatskaplike werker Riana Hugo oor allerdaagse gebeure in 'n kind se lewe, wat tot trauma kan lei....more28minPlay
February 04, 2020Geestesgesondheid 4 Februarie 2020Sielkundige dr. Johan Ferreira fokus op die ouers van kinders, wat hulle eie lewens neem....more39minPlay
January 28, 2020Geestesgesondheid 28 Januarie 2020Christelle Webb-Joubert praat met dr. Michiel van der Merwe van Stabilis oor vroue en substansafhanklikheid....more37minPlay
January 21, 2020Geestesgesondheid 21 Januarie 2020Braam Klopper is 'n predikant en pastorale terapeut wat spesialiseer in rou. Christelle Webb-Joubert praat met hom oor die verlies van 'n kind....more37minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.