Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
August 11, 2020Geestesgesondheid 11 Augustus 2020Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor geslagsgeweld....more53minPlay
August 04, 2020Geestesgesondheid 4 Augustus 2020Christelle Webb-Joubert praat met dr. Jan Botha, berader, oor skeidingsangs. Het dit erger geraak tydens Covid-19? Hoe gesels jy met jou kinders oor die dood?...more47minPlay
July 28, 2020Geestesgesondheid 28 Julie 2020Oral kla mense oor die onregverdigheid tydens die inperking. Kan jou gevoelens oor die onregverdigheid 'n uitwerking op jou geestesgesondheid hê? Christelle Webb-Joubert praat hieroor met pastorale terapeut Fanie Kriel....more51minPlay
July 21, 2020Geestesgesondheid 21 Julie 2020Hoekom sal enige mens dit kies om so vasgevang te raak in 'n gewoontevormende gedrag wat alles kan vernietig. Tydens Covid-19 en al sy uitdagings, kan ek onskuldig myself of kinders skuldig maak aan gewoontes waarvan ek nie die langtermyn gevolge bereken het nie. Christelle Webb-Joubert praat hieroor met Susan van Niekerk, die kliniese bestuuder by Elim Kliniek....more51minPlay
July 14, 2020Geestesgesondheid 14 Julie 2020Christelle Webb-Joubert praat met Pierre Matthee, 'n maatskaplike werker wat spesialiseer in gesondheidsorg, oor die geestesgesondheid van gesondheidwerkers tydens Covid-19....more50minPlay
July 07, 2020Geestesgesondheid 7 Julie 2020In die grendeltyd bring jy meer tyd saam met jou gesin of huismense deur, en word jy dalk meer bewus van hulle gewoontes. Hoe benader jy dit as jy agterkom dat iemand na aan jou sukkel met 'n verslawing, en hoe staan jy so 'n persoon by? Este Gross praat met sielkundige dr. Michiel van der Merwe, wat hieroor raad gee....more48minPlay
June 30, 2020Geestesgesondheid 30 Junie 2020Christelle Webb-Joubert praat met predikant en pastorale terapeut Braam Klopper oor die rouproses tydens die Covid-19-inperking. Is die rouproses anders as jy nie langs jou geliefde se sterfbed kan staan of die begrafnis kan bywoon nie? Hoe neem jy afskeid van geliefdes tydens die inperking?...more42minPlay
June 23, 2020Geestesgesondheid 23 Junie 2020Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker en traumaterapeut Claudia Roodt oor geweld teen vroue en kinders....more40minPlay
June 16, 2020Geestesgesondheid 16 Junie 2020Wat moet ons doen om in die Covid-19-storm positief te bly? Hoe gemaak as jy hopeloos en sonder rigting voel? Christelle Webb-Joubert se gas is kliniese pastorale terapeut Fanie Kriel....more41minPlay
June 09, 2020Geestesgesondheid 9 Junie 2020Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor die impak van Covid-19 op kinders....more40minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.