Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
June 02, 2020Geestesgesondheid 2 Junie 2020Ons almal het 'n kruk nodig om in hierdie vreemde tye te oorleef, hetsy dit kos, drank, pornografie of oefen is. Hoe keer ek dat die kruk 'n verslawing word? Kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt is Christelle Webb-Joubert se gas....more41minPlay
May 26, 2020Geestesgesondheid 26 Mei 2020Sielkundige dr. Johan Ferreira beantwoord luisteraarsvrae oor geestesgesondheid....more41minPlay
May 19, 2020Geestesgesondheid 19 Mei 2020Hoe gemaak as jy jou inkomste of werk verloor het? Of as jy jou besigheid se deure moet sluit? Christelle Webb-Joubert praa met bedryfsielkundige Hannelie du Preez oor heirdie soort verlies....more41minPlay
May 12, 2020Geestesgesondheid 12 Mei 2020Hoe beleef ons kinders die inperking? Christelle Webb-Joubert praat hieroor met kliniese maatskaplike werker, Elsa Struwig....more37minPlay
May 05, 2020Geestesgesondheid 5 Mei 2020Tydens die inperking word daar daagliks vele emosies beleef. Is jy ook onseker oor hoe en wat om te voel? Christelle Webb-Joubert en die kliniese pastorale terapeut Fanie Kriel praat oor onsekere emosies in die onsekere tyd....more42minPlay
April 28, 2020Geestesgesondheid 28 April 2020Christelle Webb-Joubert praat met verslawingskonsultant en maatskaplike werker Sorika de Swardt oor substans-afhanklikheid tydens die inperking....more42minPlay
April 21, 2020Geestesgesondheid 21 April 2020Christelle Webb-Joubert praat met dieetkundige Sonia Raudszus oor die verband tussen geestesgesondheid en jou dieet....more37minPlay
April 14, 2020Geestesgesondheid 14 April 2020Alles in die lewe wat die moeite werd is, gebeur stadig. Christelle Webb-Joubert praat met lewensafrigter dr. Roedolf Botha oor hoe om net te wees....more34minPlay
April 07, 2020Geestesgesondheid 7 April 2020Christelle Webb-Joubert praar met dr. Johan Ferreira, 'n sielkundige, oor depressie tydens die staat van inperking. Hoe keer jy om nog dieper in die swart gat te verdwyn?...more38minPlay
March 31, 2020Geestesgesondheid 31 Maart 2020Este Gross praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor betekenisvolle kontak in die tyd van afsondering....more44minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.