Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
January 14, 2020Geestesgesondheid 14 Januarie 2020Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese maatskaplike werker, Sorika de Swardt oor hoe om met vreugde oud te word....more41minPlay
January 07, 2020Geestesgesondheid 7 Januarie 2020Christelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor nuwejaarsvoornemens. Dit is dikwels nie haalbare voornemens nie, wat kan lei tot teleurstelling....more37minPlay
December 17, 2019Geestesgesondheid 17 Desember 2019Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor wat kan jy doen om jou geestesgesondheid in stand te hou of te verbeter....more40minPlay
December 10, 2019Geestesgesondheid 10 Desember 2019Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor eiewaarde of selfbeeld, en hoe dit dikwels 'n struikelblok kan wees....more38minPlay
December 03, 2019Geestesgesondheid 3 Desember 2019Hoe effektief is die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders-veldtog, en is 16 dae lank genoeg?...more44minPlay
November 26, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met maatskaplike werker Riana Hugo oor boelies. Hoe help jy jou kind as hy of sy afgeknou word?...more37minPlay
November 19, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor die belangrikheid van praat oor jou trauma. Hoe belangrik is dit om te gesels oor die traumatiese gebeure in jou lewe?...more40minPlay
November 12, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met 'n predikant en pastorale terapeut, Braam Klopper, oor die rouproses wanneer jy iemand aan die dood afstaan wat sy eie lewe geneem het....more39minPlay
November 05, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor selfdood, en hoe dit voorkom kan word....more41minPlay
October 29, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met dr. Michiel van der Merwe van Stabilis oor slaappil-afhanklikheid....more38minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.