Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
January 12, 2021Geestesgesondheid 12 Januarie 2021Christelle Webb-Joubert praat met ‘n vrou wie se eks-man verlede jaar vrygelaat is, en hoe hulle as gesin voorberei is op sy vrylating. Sy gesels ook met die man....more40minPlay
December 22, 2020Geestesgesondheid 22 Desember 2020Christelle Webb-Joubert se gas is Ivor Swartz. Hy is as 15-jarige tronk toe. Hy gesels oor sy vrylating, en wat alles in plek was om hom en sy gemeenskap voor te berei op sy vrylating....more38minPlay
December 15, 2020Geestesgesondheid 15 Desember 2020Wat kan ‘n gasheer of gasvrou doen om gaste met drankprobleme te help tydens die feestyd? Christelle Webb-Joubert praat hieroor met kliniese maatskaplike werker en verslawingskonsultant Sorika de Swardt....more39minPlay
December 08, 2020Geestesgesondheid 8 Desember 2020Christelle Webb-Joubert praat met dr. Roelf Schoeman, 'n pastorale- en traumaterapeut, oor morele- en spirituele verwonding...more43minPlay
December 01, 2020Geestesgesondheid 1 Desember 2020Sielkundige dr. Johan Ferreira bespreek verskeie vrae oor geestesgesondheid....more41minPlay
November 24, 2020Geestesgesondheid 24 November 2020Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor die 16 dae van aktivisme vir geen geweld teen vroue en kinders-veldtog....more40minPlay
November 17, 2020Geestesgesondheid 17 November 2020Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese bestuurder van Elim-kliniek, Susan van Niekerk, oor Covid-19 en die 2020-feesseisoen. Hierdie is ‘n geleentheid om jou verwagtinge van die feesseisoen te herdefinieer, druk van jouself te haal en nie ‘n slagoffer van gekondisioneerde persepsies en verwagtinge te wees nie....more43minPlay
November 10, 2020Geestesgesondheid 10 November 2020Christelle Webb-Joubert praat met kliniese pastorale terapeut Fanie Kriel oor hoe kinders 2020 beleef het....more41minPlay
November 03, 2020Geestesgesondheid 3 November 2020Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor verskeie geestesgesondheidskwessies....more40minPlay
October 27, 2020Geestesgesondheid 27 Oktober 2020Christelle Webb-Joubert praat met pastorale en trauma terapeut dr. Roelf Schoeman oor oorlogstrauma....more39minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.