Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
March 23, 2021Geestesgesondheid 23 Maart 2021Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor verskeie geestesgesondheidskwessies....more41minPlay
March 16, 2021Geestesgesondheid 16 Maart 2021Christelle Webb-Joubert praat met familieberader, dr. Louisa Stoker, oor manupilasie in romantiese verhoudings....more43minPlay
March 09, 2021Geestesgesondheid 9 Maart 2021Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut Fanie Kriel oor identiteit....more41minPlay
March 02, 2021Geestesgesondheid 2 Maart 2021Christelle Webb-Joubert praat met Freek Vermaak van Baasraak. Hy vertel van die vele uitdagings wat oor sy pad gekom het as gevolg van verkeerde keuses, en hoe sy lewe hand-om-keer verander het....more41minPlay
February 23, 2021Geestesgesondheid 23 Februarie 2021Christelle Webb-Joubert se gas is die sielkundige dr. Johan Ferreira. Verskeie vrae oor geestesgesondheid word behandel....more40minPlay
February 16, 2021Geestesgesondheid 16 Februarie 2021Hoe belangrik is fisiese aanraking? Om aan iemand se arm te vat, of om iemand ‘n drukkie te gee het ‘n taboe geword. Het dit ‘n invloed op ons geestesgesondheid? Christelle Webb-Joubert praat hieroor met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt....more41minPlay
February 09, 2021Geestesgesondheid 9 Februarie 2021Hoe beplan jy as jy nie kan beplan nie? Covid-19 het groot onsekerheid gebring. Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige dr. Ilse Karsten oor hierdie onsekerheid....more39minPlay
February 02, 2021Geestesgesondheid 2 Februarie 2021Christelle Webb-Joubert praat met ‘n anonieme luisteraar wat vertel hoekom hy drank misbruik het, en sy pad van genesing....more39minPlay
January 26, 2021Geestesgesondheid 26 Januarie 2021Christelle Webb-Joubert se gas is die sielkundige dr. Johan Ferreira. Dit is ‘n vraag-en-antwoord-sessie waar enige vrae oor geestesgesondheid beantwoord word....more42minPlay
January 19, 2021Geestesgesondheid 19 Januarie 2021Christelle Webb-Joubert praat met kliniese pastorale terapeut Fanie Kriel oor hoe om in ‘n onleefbare wêreld te leef....more38minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.