Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
August 10, 2021Geestesgesondheid 10 Augustus 2021Christelle Webb-Joubert praat die bestuurshoof van Stabilis, dr. Michiel van der Merwe, oor die invloed wat die pandemie op substansafhanklikheid gehad het....more44minPlay
August 03, 2021Geestesgesondheid 3 Augustus 2021Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut Fanie Kriel oor die dood....more46minPlay
July 27, 2021Geestesgesondheid 27 Julie 2021Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige dr. Ilse Karsten angstigheid....more44minPlay
July 20, 2021Geestesgesondheid 20 Julie 2021Sielkundige dr. Johan Ferreira beantwoord verskeie vrae oor geestesgesondheid....more47minPlay
July 13, 2021Geestesgesondheid 13 Julie 2021Christelle Webb-Joubert praat met traumatoloog dr. Tessa van Wijk oor Covid-uitputting of -moegheid....more45minPlay
July 06, 2021Geestesgesondheid 6 Julie 2021Moet jy nou weens Covid-19 van die huis af werk? Hoe gemaak om jou werk- en huislewe van mekaar te skei om en te keer dat dit verhoudings of jou alledaagse lewe beïnvloed? Christelle Webb-Joubert praat hieroor met opvoedkundige sielkundige, dr. Ilse Karsten....more42minPlay
June 29, 2021Geestesgesondheid 29 Junie 2021Hoe gaan jy aan met jou lewe as jy jou kind aan die dood moes afstaan? Christelle Webb-Joubert gesels met Mariska Robberts, wie se dogtertjie in 2013 in ‘n motorongeluk oorlede is....more43minPlay
June 22, 2021Geestesgesondheid 22 Junie 2021Dit is van 21 tot 27 Junie SANCA se dwelmbewusmakingsweek. Christelle Webb-Joubert praat met die akteur Philip Henn oor sy pad van afhanklikheid....more40minPlay
June 15, 2021Geestesgesondheid 15 Junie 2021Christelle Webb-Joubert praat met Ina Theunissen, direkteur van Centurion Raad vir Bejaardes, oor die mishandeling van bejaardes en ander uitdagings....more39minPlay
June 08, 2021Geestesgesondheid 8 Junie 2021Christelle Webb-Joubert en sielkundige dr. Johan Ferreira bespreek verskeie vrae en onderwerpe oor geestesgesondheid....more42minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.