Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
June 01, 2021Geestesgesondheid 1 Junie 2021Dit is Kinderbeskermingsweek van 30 Mei tot 6 Junie. Christelle Webb-Joubert se gas die direkteur van Kinderwelsyn in Tshwane, Linda Nell....more42minPlay
May 25, 2021Geestesgesondheid 25 Mei 2021Christelle Webb-Joubert praat met Johan Laten, ‘n naratiewe terapeut, oor snellers en die invloed daarvan op die herstelproses. ‘n Anonieme luisteraar vertel ook hoe snellers hom geraak het....more40minPlay
May 18, 2021Geestesgesondheid 18 Mei 2021Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige dr. Ilse Karsten oor hoe om nuwe gewoontes aan te leer....more41minPlay
May 11, 2021Geestesgesondheid 11 Mei 2021Christelle Webb-Joubert praat met traumatoloog dr. Tessa van Wijk oor oorlewingskuld....more41minPlay
May 04, 2021Geestesgesondheid 4 Mei 2021Boervrou Lisa Wilson vertel hoe hulle gemeenskap die droogte en al die ander uitdagings hanteer....more39minPlay
April 27, 2021Geestesgesondheid 27 April 2021Sielkundige dr. Johan Ferreira bespreek verskeie geestesgesondheidskwessies....more41minPlay
April 20, 2021Geestesgesondheid 20 April 2021Christelle Webb-Joubert praat met narratiewe terapeut Johan Laten oor depressie....more40minPlay
April 13, 2021Geestesgesondheid 13 April 2021Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut Fanie Kriel oor hoe met die boerderygemeenskap en hulle geestesgesondheid gaan....more40minPlay
April 06, 2021Geestesgesondheid 6 April 2021Christelle Webb-Joubert praat sanger en aktrise Amanda Strydom, oor haar uitdaging met bipolêre gemoedsversteuring....more38minPlay
March 30, 2021Geestesgesondheid 30 Maart 2021Christelle Webb-Joubert praat met seksuoloog en verhoudingskenner, dr. Elmari Mulder-Craig, oor die landskap van seks....more39minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.