Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
January 15, 2019GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige en pastorale terapeut Fanie Kriel oor teleurstelling, veral tieners en die teleurstelling van swak eksamenuitslae....more37minPlay
January 08, 2019GeestesgesondheidNuwe jaar. Nuwe begin. Verander ek van buite of binne? Christelle Webb-Joubert en kliniese maatskaplike werker en verslawingskonsultant, Sorika de Swardt, kyk na die verskillende verslawings- en rehabilitasiemetodes....more37minPlay
December 18, 2018GeestesgesondheidMense is tydens die kerstyd baie meer bewus van eensaamheid - daardie gemis aan geliefdes wat omgee en daar is vir jou. Christelle Webb-Joubert praat hieroor met sielkundige Christo van der Westhuizen....more40minPlay
December 11, 2018GeestesgesondheidSue Pyler praat met sielkundige Pieter Visagie oor die impak wat die feestyd op mense se geestesgesondheid het....more37minPlay
December 04, 2018GeestesgesondheidWat is 'n gesonde denkwyse oor verhoudings? Watter stappe kan jy doen om te verhoed dat jy in 'n geweldadige verhouding beland? In die 16 dae van aktivisme van geweld teen vroue en kinders praat Este Gross hieroor met traumatoloog dr. Tessa van Wijk....more42minPlay
November 27, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel oor hoekom psigiatriese eenhede hierdie tyd van die jaar op hulle volste is. Selfdoood neem toe, almal is agressief, en daar is 'n ongesonde gejaagdheid. Hoekom?...more37minPlay
November 20, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor hoe ouers en kinders die eksamentyd kan oorleef....more37minPlay
November 13, 2018GeestesgesondheidRenske Jacobs praat met sielkundige Jacques Botes oor stres en angs. Hoe kan mens ná trauma vearkragtigheid kweek om daarby aan te pas?...more44minPlay
November 06, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor boelies. Watter emosionele impak het hulle werklik op hulle slagoffers?...more37minPlay
October 30, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige Fanie Kriel or verlies....more37minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.