Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
August 14, 2018GeestesgesondheidHoekom het sommige mense die behoefte om hulle vuil wasgoed in die openbaar te was, en veral mense op sosiale media aan te vat en uit te skel? Este Gross praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten, wat raad gee oor hoe om gevoelens van frustrasie en woede op 'n gesonde manier te hanteer....more43minPlay
August 07, 2018GeestesgesondheidHoe gemaak as genoeg net nooit genoeg is nie? Este Gross praat met verslawingskonsultant en maatskaplike werker Sorika de Swardt oor eetverstorings, en wat jy kan doen as jy verslaaf is aan kos....more44minPlay
July 24, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert en pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel praat verder oor die stigma van geestesgesondheid....more35minPlay
July 17, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel oor die stigma van geestesgesondheid in geloof, die werkplek en die samelewing....more39minPlay
July 10, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor geestesgesondheid in die werkplek....more36minPlay
July 03, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor sosialemedia-verslawing. Wat is die uitwerking daarvan op ons persepsie van, en die kwaliteit van ons lewe....more38minPlay
June 26, 2018GeestesgesondheidEste Gross praat met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor die gemeenskap se verantwoordelikheid teenoor kinders se veiligheid. Wanneer bly jy stil, en wanneer verbreek jy die stilte?...more38minPlay
June 19, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel oor die geweld en agressie onder mense....more40minPlay
June 12, 2018GeestesgesondheidIn Geestesgesondheid gesels Christelle Webb-Joubert met die seksuoloog Dr. Elmari Mulder Craig oor die impak van seksuele disfunksies op geestesgesondheid en verhoudings....more37minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.