Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
June 05, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel oor gesonde seksualiteit teenoor patalogiese seksualiteit onder jongmense. Die kyk van pornografie raak 'n al groter probleem onder die jeug. Daar word ook gesels oor die taalgebruik onder seuns rakende jong meisies....more37minPlay
May 29, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor hoe om kritiek te hanteer....more36minPlay
May 22, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met verslawingskonsultant en maatskaplike werker Sorika de Swardt oor wat om te doen wanneer 'n verslaafde in ontkenning leef....more40minPlay
May 15, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor digitale verslawing....more41minPlay
May 08, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor die uitwerking van ouers se geestesgesondheidstoestande op hulle kinders....more37minPlay
May 01, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor depressie, wat die grootste oorsaak van selfdood is....more40minPlay
April 24, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert gesels verder met lewensafrigter en berader dr. Roedolf Botha oor selfdood. Hierdie keer kyk hulle na die mense wat agterbly....more37minPlay
April 17, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel oor selfdood. Hoekom word daar nie meer gepraat oor selfmoord nie, en waarom neem dit die afgelope tyd so toe?...more40minPlay
April 10, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor hoe om iemand anders se pyn te hanteer....more41minPlay
April 03, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert gesels met die kliniese sielkundige Dr. Hanru Niemand oor verlies....more38minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.