Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
March 27, 2018GeestesgesondheidIn Geestesgesondheid gesels Christelle Webb-Joubert met die sielkundige Dr. Johan Ferreira. Soms gebeur dinge waaroor jy geen beheer het nie soos die droogte in baie dele van die land. Het so iets 'n invloed op jou geestesgesondheid?...more39minPlay
March 20, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor ouer persone se uitdagings met geestesgesondheid....more36minPlay
March 13, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor kanker en die emosionele effek daarvan op sowel die pasiënt as die familie....more38minPlay
March 06, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor egskeiding....more37minPlay
February 27, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met maatskaplike werker en verslawingskonsultant, Sorika de Swardt, oor pornografieverslawing....more36minPlay
February 20, 2018GeestesgesondheidIn Geestesgesondheid gesels Christelle Webb-Joubert met Roedolf Botha oor sosiale intergrasie. Hoe kan ander mense en die verhouding met hulle, geestesgesondheidsprobleme beïnvloed?...more40minPlay
February 20, 2018GeestesgesondheidIn Geestesgesondheid gesels Christelle Webb-Joubert met Roedolf Botha oor sosiale intergrasie. Hoe kan ander mense en die verhouding met hulle, geestesgesondheidsprobleme beïnvloed?...more40minPlay
February 13, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige en pastorale terapeut Fanie Kriel oor gesonde liefde en vernietigende liefde....more37minPlay
February 06, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor die dilemma van onmiddelike behoeftebevrediging. Hoe kaap dit ons lewe, en watter effek het dit op ons lewe?...more38minPlay
January 30, 2018GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor kinders wat deesdae met soveel stres en druk gekonfronteer word....more38minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.