Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
November 14, 2017GeestesgesondheidWatter planne moet verslaafdes in plek hê vir die gekuiery oor die feestyd? Jare terug is jy vreemd aangekyk as jy hou van drank. Deesdae is jy vreemd as jy nie drink nie. Christelle Webb-Joubert praat hieroor met verslawingskonsultant en maatskaplike werker Sorika de Swardt....more30minPlay
November 07, 2017GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor skuldgevoelens....more38minPlay
October 31, 2017GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor die laaste fase in 'n persoon se lewe. Dikwels veroorsaak omstandighede 'n toename in angs en depressie....more37minPlay
October 24, 2017GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert gesels met pastorale familieterapeut dr. Elmo Pienaar en narratieweterapeut dr. Jo Viljoen oor mense wat in 'n verhouding is met iemand met geestesgesondheidsprobleme, en die uitdagings wat hulle in die gesig staar....more36minPlay
October 17, 2017GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplikewerker Elsa Struwig oor ADHD....more36minPlay
October 10, 2017GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor geestesgesondheid in die algemeen....more41minPlay
October 03, 2017GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert gesels met pastorale terapeut Fanie Kriel oor aftrede en die mishandeling van en eensaamheid onder ouer persone....more38minPlay
September 26, 2017GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor boelies. Hoe word die kind wat geboelie word, en die een wat boelie, gehelp?...more41minPlay
September 19, 2017GeestesgesondheidChristelle Webb-Joubert gesels met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor wat om te doen as jou werk bydra tot jou geestesgesondheidstoestand....more37minPlay
September 12, 2017GeestesgesondheidVolgens kliniese maatsklaplikewerker Jeanne van den Bergh is die dood 'n onderwerp wat die meeste mense vermy en ongemaklik maak. Tog is die dood deel van die lewe. Este Gross praat met haar oor verlies, en hoe jy iemand kan bystaan wat onlangs 'n geliefde aan die dood afgestaan het....more39minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.