Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
June 27, 201727 JunChristelle Webb-Joubert gesels met 'n maatskaplike werker, Dawie van Niekerk van Healing Wings, oor verslawing onder die jeug....more41minPlay
June 20, 201720 JunChristelle Webb-Joubert gesels met die pastorale sielkundige, Fanie Kriel. Is jou selfoon 'n seën of 'n vloek?...more37minPlay
June 13, 201713 JunChristelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh. Jaarliks word Suid-Afrikaners op 15 Junie herinner aan die mishandeling van bejaardes en hoe ons as gemeenskap kan help....more40minPlay
June 06, 20176 JunDaar is 'n rede waarom ons tydens sekere tye van die jaar depressief voel. Christelle Webb-Joubert gesels met die pastorale sielkundige, Fanie Kriel, oor seisoenale gemoedsversteuring....more34minPlay
May 30, 201730 MayChristelle Webb-Joubert gesels met die kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig. Volwassenes loop dikwels rond met emosionele letsels wat reeds van hulle kinderjare af kom. Tydens kinderbeskermingsweek hoor ons hoe om kinders te beskerm....more34minPlay
May 23, 201723 MayChristelle Webb-Joubert gesels met die sielkundige dr. Johan Ferreira oor eetversteurings....more37minPlay
May 16, 201716 MayChristelle Webb-Joubert gesels met 'n sielkundige, Christo van der Westhuizen, oor watter invloed jou familie op jou geestesgesondheid het....more39minPlay
May 09, 20179 MayChristelle Webb-Joubert gesels met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor probleemoplossing....more38minPlay
May 02, 20172 MayChristelle Webb-Joubert gesels met traumatoloog dr. Tessa van Wijk oor gemeenskaplike en tweedehandse trauma....more40minPlay
April 25, 201725 AprChristelle Webb-Joubert gesels met dr. Sulette Ferreira oor konstante verlies. Wat is dit? Hoe hanteer mens dit?...more38minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.