Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
February 07, 20177 FebChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor oorpresteerders....more40minPlay
January 31, 201731 JanChristelle Webb-Joubert gesels met verslawingskonsultant en maatskaplikewerker Sorika de Swardt oor hoe om op te hou rook....more40minPlay
January 24, 201724 JanChristelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor outisme....more35minPlay
January 17, 201717 JanChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor hoe om teleurstelling te hanteer waneer jy nie eksamen geslaag het nie. Hoe moet jy die nuwe jaar aanpak?...more38minPlay
January 10, 201710 JanChristelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim Kliniek oor 'n positiewe uitkoms vir verslawing....more38minPlay
January 03, 20173 JanChristelle Webb-Joubert gesels met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor persoonlike bestuur. Hoe pak ek die nuwe jaar aan?...more40minPlay
December 27, 201627 DecChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor ouervervreemding, na aanleiding van 'n luisteraarsbrief. Dit gebeur dikwels dat een ouer, ná 'n egskeiding, nie meer kontak met die kinders mag hê nie en dit veroorsaak dikwels baie seer....more46minPlay
December 20, 201620 DecChristelle Webb-Joubert gesels met maatskaplike werker Sorika de Swardt oor verantwoordelike alkoholgebruik in die feesseisoen. Hulle gesels ook oor die wettige limiet en ander opsies as om te bestuur onder die invloed....more39minPlay
December 13, 201613 DecChristelle Webb-Joubert gesels met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor selfbeskikking. Hoe motiveer jy jouself vir die einde van die jaar, en vir alles wat voorlê in die jaar wat kom?...more35minPlay
December 06, 20166 DecChristelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor geweld teen kinders....more38minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.