Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
September 20, 201620 SepChristelle Webb-Joubert praat met die sielkundige Nardus Saayman oor kannibalisme. Word dit as 'n geestesgesondheidstoestand erken, en is dit 'n werklikheid?...more35minPlay
September 13, 201613 SepChristelle Webb-Joubert gesels met Boela Swanepoel, 'n aanneem-pa van twee kinders. Vertel jy jou kind hy of sy is aangeneem? En hoe gemaak wanneer hulle hulle biologiese ouers wil opsoek?...more34minPlay
September 06, 20166 SepChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor seisoenale affektiewe versteuring. "Dis lente en ek moet goed voel, maar hoekom is ek dan depressief?"...more36minPlay
August 30, 201630 AugChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor wat om te doen wanneer jou volwasse kinders of ander familie by jou woon, en van jou afhanklik is....more40minPlay
August 23, 201623 AugChristelle Webb-Joubert gesels met traumatoloog, dr. Tessa van Wijk, oor die trauma van molestering. Hoekom bly mense steeds stil as hulle weet dit gebeur?...more37minPlay
August 16, 201616 AugChristelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor hoe diere in terapie gebruik word....more33minPlay
August 09, 20169 AugChristelle Webb-Joubert gesels met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor of die vrou se rol in die 21ste eeu werklik verander het. Hulle kyk ook na van die uitdagings....more33minPlay
August 02, 20162 AugChristelle Webb-Joubert gesels met kliniese sielkundige Nardus Saayman oor psigotiese toestande....more36minPlay
July 26, 201626 JulChristelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim Kliniek oor aanlynpornografie, sosiale media, digitale verslawing en sexting. Hoe hou jy jou kind veilig aanlyn?...more37minPlay
July 19, 201619 JulChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Fanie Kriel oor die stereotipering en stigmatisering van geestesgesondheidstoestande....more35minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.