Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
July 12, 201612 JulChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor die impak wat moeilike omstandighede op iemand se lewe het, byvoorbeeld 'n persoon wat in die tronk beland. Watter invloed het dit op hulle en op hulle geliefdes?...more42minPlay
July 05, 20165 JulChristelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor die belangrikheid van emosionele binding tussen ouers en kinders....more37minPlay
June 28, 201628 JunIs verslawing die gevolg van 'n gebrekkige emosionele binding, en gevolglik 'n intimiteitsversteuring?...more39minPlay
June 21, 201621 JunChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor die jeug en seks. Word daar druk geplaas op jongmense om seks te hê? Wat is die emosionele impak as jy jonk reeds seksueel aktief is?...more38minPlay
June 14, 201614 JunIn Geestesgesondheid gesels Christelle Webb-Joubert met die maatskaplike werker, Jeanne van den Bergh oor seksuele geweld....more40minPlay
June 07, 20167 JunChristelle Webb-Joubert gesels met die sielkundige Fanie Kriel oor die uitdagings wat vandag se jeug in die gesig staar. Hulle gesels ook oor of daar 'n verband is tussen sosiale media en gemoedsversteurings....more29minPlay
May 31, 201631 MayIn Geestesgesondheid gesels Christelle Webb-Joubert met Sorika de Swardt van Elim kliniek oor verslawing - die najaag van intensiteit instede van intimiteit....more39minPlay
May 24, 201624 MayChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor Obsessiewe Kompulsiewe Versteuring....more40minPlay
May 17, 201617 MayChristelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor kinders se emosionele intelligensie....more38minPlay
May 10, 201610 MayChristelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim-kliniek oor hoe om met jou lewe aan te gaan en die wêreld weer in die oë te kyk ná verslawing....more37minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.