Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 712 episodes available.
February 09, 20169 FebChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor tienerselfdood. Is daar tekens waarvoor jy as ouer moet uitkyk, en wat moet jy doen en níe doen nie?...more37minPlay
February 02, 20163 FebWat gebeur in die gewrigte met die verweringsproses van osteo-atrtitis? Is daar behandeling? En wat van oor-die-toonbank middels?...more26minPlay
February 02, 20162 FebChristelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim-kliniek oor mense wat slagoffers van hulle probleme is....more38minPlay
January 26, 201626 JanChristelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor hoe mens weet of 'n kind trauma beleef, of emosionele skade opgedoen het....more40minPlay
January 19, 201619 JanDie maatskaplike werker Jeanne van den Bergh is Christelle Webb-Joubert se gas. Hulle gesels oor aanneming en pleegsorg....more38minPlay
January 12, 201612 JanChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor hoe ouers hulle kinders kan help om teleurstelling te hanteer....more40minPlay
January 05, 20165 JanChristelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim kliniek oor die hantering van verlies....more38minPlay
December 29, 201529 DecDit is daardie tyd van die jaar wat die verlange na geliefdes wat nie meer daar is nie die ergste gevoel word. In Geestesgesondheid gaan Christelle Webb-Joubert vir luisteraars die geleentheid gee om te deel wat dit vir hulle makliker maak om deur die tyd van die jaar te kom....more51minPlay
December 22, 201522 DecChristelle Webb-Joubert gesels met dr. Andre Botha van Coram Deo. Daar is nuwe navorsing wat toon dat as 'n kind op 'n jong ouderdom aan spiritualiteit blootgestel word, dit geestesgesondheidstoestande in die later jare verminder of selfs voorkom....more52minPlay
December 15, 201515 DecChristelle Webb-Joubert gesels oor selfbesering vir selfoorlewing met Sorika de Swardt van Elimkliniek....more35minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 712 episodes available.