Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.... more
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.
November 29, 201629 NovChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor angs....more37minPlay
November 22, 201622 NovChristelle Webb-Joubert gesels met Esta. Sy vertel haar storie van hoop, en van haar pad as 'n substansverslaafde. Susan van Niekerk van Elim Kliniek gesels saam....more35minPlay
November 15, 201615 NovRenske Jacobs gesels met Fanie Kriel, 'n pastorale sielkundige van die Paarl, oor hoe ek my ouers, gesin en familie kan vertel dat ek gay is....more41minPlay
November 08, 20168 NovChristelle Webb-Joubert gesels met die traumatoloog dr. Tessa van Wijk oor hoe om positief te bly met al die chaos om ons....more38minPlay
November 01, 20161 NovChristelle Webb-Joubert praat met Sorika de Swardt van Elim-kliniek oor die uitwerking van stimulante soos cat, tik en kokaïne op fisiese- en geestesgesondheid....more37minPlay
October 25, 201625 OctChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor selfdood....more41minPlay
October 18, 201618 OctChristelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor geslagsrolle, -identiteit en -ontwikkeling....more38minPlay
October 11, 201611 OctChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor Wêreld Geestesgesondheidsmaand. Is daar genoeg bewusmaking oor hierdie toestand?...more41minPlay
October 04, 20164 OctChristelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim-kliniek oor dobbelverslawing....more41minPlay
September 27, 201627 SepChristelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Fanie Kriel oor die ander kant van aanneming - die kant waar alles nie net mooi en goed is nie, maar waar die kind aan die kortste end trek....more38minPlay
FAQs about Geestesgesondheid:How many episodes does Geestesgesondheid have?The podcast currently has 725 episodes available.