
Sign up to save your podcasts
Or


Ek het net mooi 100 episodes gelede gepraat oor Zimbabwe se nuwe ZiG geldeenheid, of te wel Zimbabwe Goud. Dit is vyf maande later en daar is reeds probleme. Die ZiG is bekendgestel teen 13,50 teenoor die Amerikaanse dollar, dit verhandel nou amptelik teen 14,50, maar op die parallelle mark is die wisselkoers 25ZiG vir ʼn dollar.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellEk het net mooi 100 episodes gelede gepraat oor Zimbabwe se nuwe ZiG geldeenheid, of te wel Zimbabwe Goud. Dit is vyf maande later en daar is reeds probleme. Die ZiG is bekendgestel teen 13,50 teenoor die Amerikaanse dollar, dit verhandel nou amptelik teen 14,50, maar op die parallelle mark is die wisselkoers 25ZiG vir ʼn dollar.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners