Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.
February 26, 2024Jak. 2:5-13| Jakobus Reeks: Ontferming triomfeer oor die oordeel(1) Daar is geen ontferming in die beoordeling van die uiterlike nie, (2) maar die Here se wet beveel ontferming en (3) ontferming sal triomfeer oor die oordeel https://youtube.com/live/pIJR6oq5BAA ...more28minPlay
February 19, 2024Rig. 14:14 & Heb. 2:14,15| Hoe kan ek bevry word van my vrees vir die dood?(1) Christus het die eis wat die duiwel op ons lewens het betaal (2) en so is ons bevry van die vrees vir die oordeel wat ons dood ingehou het https://youtube.com/live/gzGyiW_swzc ...more32minPlay
February 12, 2024Psalm 36| Psalms, Boek 1- Reeks: In Sy lig sien ons ligHoe dit lyk wanneer ons (1) nie in die Here se lig lewe nie en (2) wél in die Here se lig lewe https://youtube.com/live/koQsPMZ637s ...more34minPlay
February 05, 2024Jak. 2:1-4| Jakobus Reeks: Moet nie iemand na die uiterlike beoordeel nie(1) Gelowiges moet, soos God, (2) nie onderskeid tussen mense tref op grond van die uiterlike nie, (3) want dit maak van ons regters wat nie die heerlikheid van Christus in die oog hou nie. https://youtube.com/live/yAoT0k26vaM ...more26minPlay
January 29, 2024Geselekteerde tekste| "Die Bybel is vol weersprekings!"(1) Die Bybel is deur die Gees geïnspireer en (2) onfeilbaar, daarom kan dit geen weersprekings bevat nie https://youtube.com/live/2K_U6aTQ4vQ ...more32minPlay
January 29, 2024Ps. 35| Psalms, Boek 1-Reeks: Die Here veg vir ons(1) Die Here help in ons vervolgingstryd, (2) herstel ons lewe en (3) handhaaf ons reg! https://youtube.com/live/EflP8nTkz0Q ...more30minPlay
January 08, 2024Mark. 10:42-45| Vry om te dien(1) Die wêreld is vasgevang in 'n eindelose siklus van oorheersing en onderwerping, (2) maar Christus maak ons vry om te dien. https://youtube.com/live/2oO02Z7qonk ...more26minPlay
January 02, 2024Jes. 43:18,19| Vergeet en kyk vooruit!(1) Die Here beveel ons om nie in die verlede vas te steek nie, maar om (2) vooruit te beweeg na die vernuwing wat Hy bewerk! https://youtube.com/live/8DrqMCn4wno ...more24minPlay
December 27, 2023Hand. 5:4| Die Heilige Gees is waarlik God en is geregtig op ons lof(1) Ons sien bewyse van die Godwees van die Heilige Gees in die Bybel (2) en ook in sy eienskappe wat ooreenstem met die Vader en die Seun (3) daarom moet ons die Heilige Gees aanbid en loof as God omdat Hy waarlik God is. https://youtube.com/live/zMupHirrXtI ...more25minPlay
December 18, 20231 Pet. 1:15,19| Ons word gered om heilig te lewe vir God(1) God red ons elkeen deur die offer van die vlekkelose Lam, Jesus Christus, (2) Daarom moet ons in dankbaarheid heilig leef. https://youtube.com/live/aGUkAI0jiog ...more25minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.