Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.
December 11, 20231 Pet. 2:4,5| God kies sy Kerk sodat ons lewende offers aan Hom bring(1) God uitverkies ons as sy heilige Kerk (2) wat lewend gemaak word deur Jesus Christus, die uitverkore hoeksteen (3) sodat ons onsself kan toewy aan Hom as lewende offers. https://youtube.com/live/vKo7YiJkRB8 ...more25minPlay
December 04, 2023Ps. 34| Psalms, Boek 1-Reeks: Die plan van aksie as ek op my laagste isWanneer ons op ons laagste is: (1) moet ons die Here steeds prys, (2) sy goedheid proe, (3) en ontsag vir Hom hê. https://youtube.com/live/hSSFkq_5B-c ...more30minPlay
November 27, 2023Jak. 1:22-25| Jakobus Reeks: Ontvang die Woord deur dit te dóén!Drie redes waarom ons die Woord moet dóén: (1) as ons net die Woord hoor mislei ons onsself, (2) en groei ons nie, (3) maar as ons die Woord hoor en dóén word ons geseën! https://youtube.com/live/KSybQ3Yuujo ...more28minPlay
November 20, 2023Ps. 33| Psalms, Boek 1-Reeks: 'n Lofsang pas by opregtes(1) Christene sing, (2) as gevolg van die woord en werke van die Here! https://youtube.com/live/tVJkxOkdFds ...more31minPlay
November 13, 2023Geselekteerde tekste| Die Woord en die weermagDie Bybelse perspektief op (1) die wêreld, (2) die weermag en (3) die hoop wat ons het te midde van oorloë. https://youtube.com/live/mj2DOdgJrFQ...more38minPlay
November 06, 2023Jak. 1:19-21| Jakobus Reeks: Hoe ontvang jy die Woord?(1) Egte Christenskap is om die ingeplante Woord te ontvang (2) met 'n gesindheid van ontvanklikheid, leergierigheid, nederigheid en sagmoedigheid https://youtube.com/live/2RF8v0MOfh0 ...more30minPlay
November 01, 2023Geselekteerde tekste| Geniet die werk van die Heilige Gees!Ons geniet (1) die skeppende en ordende werk van die Gees in die natuur en (2) veral die werk van die Gees in ons deur middel van die Here se gewone genademiddele! https://youtube.com/live/SfwWf_BL6NQ ...more32minPlay
October 23, 2023Jak. 1:13-18| Jakobus Reeks: Wie se skuld is dit?Wanneer ons (1) in ons hart verlei word moet ons nie God die skuld daarvoor gee nie, want (3) Hy het ons verwek en is volkome goed vir ons! https://youtube.com/live/9Suuszs8Htw ...more24minPlay
October 16, 2023Ps. 32| Psalms, Boek 1-Reeks: Die verligting wat vergifnis bringHierdie Psalm leer ons (1) van God se vergifnis, (2) die verligting wat vergifnis vir ons bring en (3) die verstand wat ons nodig het. https://youtube.com/live/-ONvisAPlwg ...more33minPlay
October 16, 2023Jak. 1:12| Jakobus Reeks: Die seën en sukses van 'n gelowige(1) Die Here se definisie van 'n geseënde is een wat volhard in versoeking en (2) Sy definisie van sukses is om die oorwinningskrans te ontvang! https://youtu.be/g2eQ0RtyNBo...more35minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.