Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.
May 20, 20241 Kor. 1:4-9| Vyf genadewerke van God in gelowiges(1) Ons dank die Here vir sy prestasies in ons: (2) Sy verryking,(3) die vrug van bekering, (3) die verwagting van die wederkoms, (4) ons blaamloosheid in, en (5) verbondeid met Christus https://youtube.com/live/-E-8EvhMsNY ...more34minPlay
May 20, 2024Ps. 38| Psalms, Boek 1-Reeks: Genesing vir die sondesiekte(1) Die sondesiekte het 'n allesomvattende effek op ons, (2) maar daar is ook vir ons totale genesing wanneer die Here ons onthou https://youtube.com/live/dmR6H-DxMEs ...more34minPlay
May 20, 2024Jak. 2:18-26| Jakobus Reeks: Het jy geloof soos demone of soos Abraham en Ragab?(1) Het jy net kennis van God, of (2) glo jy die daadwerklik? https://youtube.com/live/yEvf094ZVT0 ...more33minPlay
April 18, 2024Mat 5:3| ... kan 'n arme van gees ook ryk wees...?https://youtube.com/live/XRFxk07tSY8 ...more36minPlay
April 08, 20241 Kor. 1:17; 4:6| Is daar nog krag in ons prediking?(1) Daar is geen krag in die vlees en wêreldse wyshede nie, (2) maar daar is krag in ons prediking wanneer ons buig voor die gesag van die Skrif en die Evangelie proklameer! https://youtube.com/live/nwmBq85rPHU ...more34minPlay
April 02, 2024Geselekteerde tekste| "Alle godsdienste is goed, dit maak nie saak wat jy glo nie."(1) Waarom is daar so baie verskillende godsdienste en (2) is alle godsdienste dieselfde? https://youtube.com/live/Mde1DysZiXA ...more32minPlay
March 25, 2024Ps. 37| Die sagmoediges sal die aarde beërwe(1) Ons stryd, (2) ons behoud en (3) ons beloning https://youtube.com/live/sjL7xKtDvcI ...more34minPlay
March 11, 2024Spr. 30:15,16| "Genoeg!"(1) In 'n immer-onversadigbare wêreld, (2) is die Here ons "Genoeg!" https://youtube.com/live/gRjBm1uc6MY ...more29minPlay
March 04, 2024Johannes 14:65| Christus is die weg na die Vader in wie ons moet glo en vir wie ons moet werk.(1) Christus is die enigste weg na die die waarheid en die lewe (2) daarom moet ons in Hom glo (3) en voortgaan met die verkondiging van die evangelie https://youtube.com/live/D_OfcXE_fBY ...more24minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.