Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.
July 31, 2023Apostolicum Art. 12; 1 Tim. 6:12b| Wat glo ek? Reeks: Ek glo ek sal vir ewig leweEk glo (1) dat ek vir ewig sal lewe en (2) dat ek ook nóú die ewige lewe moet gryp! https://youtube.com/live/k_GolgtnW7Y ...more28minPlay
July 18, 2023Ps. 28:1,2| Psalms, Boek 1-Reeks: As die Here stil is(1) Ons roep die Here, (2) met leë hande https://youtube.com/live/WabYnACHpz8 ...more28minPlay
July 10, 2023Apostolicum Art. 11; Job 19:25-27| Wat glo ek? Reeks: Ek glo dat my liggaam eendag opgewek sal wordEk glo (1) dat my siel na my dood by die Here Jesus is en (2) dat Hy ook my liggaam sal opwek https://youtube.com/live/nsTpOebHe-k ...more28minPlay
July 03, 2023Spr. 29:25| Vrees vir mense: die Here se antwoord(1) Vrees vir mense maak ons paniekerig oor diefisiese of geestelike "straf" wat mense kan toedien,(2) maar die Here bevry ons van hierdie vrees wanneer ons Hom vertrou en vrees. https://youtube.com/live/U3RyjT4fklc ...more28minPlay
June 28, 2023Apostolicum Art. 10; 1 Joh. 1:8,9| Wat glo ek? Reeks: Ek glo my sondes kan vergewe wordEk erken (1) dat ek sonde doen en (2) ek glo dat God my sondes kan vergewe! https://youtube.com/live/Ueh-uUtEW0Q ...more25minPlay
June 28, 2023Ps. 27| Psalms, Boek 1-Reeks: Lesse van vertroue in tye van sekerheid en onsekerheid(1) In tye van sekerheid leer ons om nie selfversekerd te wees nie, maar ons sekuriteit in die Here te vind en die lieflikhede van die Here te kerheid leer ons om Sy aanskou. (2) In tye van onse teenwoordigheid te soek en te wag op die Here. https://youtube.com/live/Ueh-uUtEW0Q ...more29minPlay
June 13, 2023Apostolicum Art. 9 & Mattheus 16:16-18| Wat glo ek? Reeks: Ek glo aan die Christelike kerkEk glo aan (1) een, (2) heilige, (3) algemene Christelike kerk, (4) die gemeenskap van die heiliges. https://youtube.com/live/N39vx5JVcOc...more30minPlay
June 13, 2023Ps. 26| Psalms, Boek 1 - Reeks: Die gelyk grond waarop ek die Here aanbidWanneer mense nie ons onskuld kan of wil insien nie, dan is dit (1) die goedertierenheid van God, (2) gehoorsame geselskap en (3) getroue godsdiens wat die grond onder ons voete gelykmaak. https://youtube.com/live/c6FbdCZGTfg...more26minPlay
May 29, 2023Apostolicum Art. 8; Eseg. 36:25-27; Joh. 16:5-15| Wat glo ek? Reeks: Ek glo in die Heilige Gees(1) Ek glo in die gestuurde Gees van God, wat persoonlik en heilig is (2) om ons te transformeer, te oortuig, te lei en Christus te verheerlik https://youtube.com/live/-sGCtahvLc0 ...more34minPlay
May 29, 2023Apostolicum Art. 7; 2 Kor. 5:10| Wat glo ek? Reeks: Ek glo Jesus sal weer kom om te oordeelEk glo (1) Jesus sal weer uit die hemel kom, (2) sodat elkeen voor sy regterstoel kan verskyn https://youtube.com/live/_3iA2PDay6g ...more36minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.