Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.
May 29, 2023Romeine 8:31-37| Wie kan teen ons wees?https://youtube.com/live/tGDgzG8-w20 ...more27minPlay
May 29, 2023Apostolicum Art. 6; Joh. 20:27; 1 Joh. 2:1| Wat glo ek? Reeks: Ek glo Jesus het na die hemel opgevaarEk glo (1) Jesus het opgevaar na die hemel om vir ons 'n Voorspraak en (2) 'n Waarborg te wees. https://youtube.com/live/ptvnkQjnj5c ...more32minPlay
May 29, 2023Pred. 4:6; 1 Kor. 7:20| Ons vergenoegdheid te midde van allerhande verwagtinge(1) Die Here roep ons in bepaalde omstandighede en (2) daar moet ons vergenoegdheid in Christus leer https://youtube.com/live/ZI32wOYGZhY ...more26minPlay
May 29, 2023Ps. 25:4,5| Psalms, Boek 1-Reeks: Vra dat die Here jou leer(1) Ons vra knaend dat die Here Sy weg en waarheid vir ons sal leer en ons daarin sal lei, (2) en ons verwag geduldig dat Hy dit sal doen! https://youtube.com/live/8Jd5kU-7qcM ...more31minPlay
April 25, 2023Geselekteerde tekste| Christene moet krities kan dinkChrsitene moet geoefend kan onderskei en hiervoor is dit nodig dat ons (1) die Waarheid ken (2) die leuen ontbloot en (3) die ervaring opdoen https://youtube.com/live/YvOEoqzEVEA ...more35minPlay
April 17, 2023Ps. 24| Psalms, Boek 1 - Reeks: Wie is Hy?Die Here is (1) die Almagtige wat alles besit, (2) wat Heilig is en (3) wat woon in Sy tempel https://youtube.com/live/GwEJqGBTqzk ...more28minPlay
April 17, 2023Apostoliese Geloofsbelydenis Art. 5; 1 Kor. 15:19,20| Wat glo ek?(1) Jesus het werklik opgestaan uit die dood en as ons dit glo (2) sal ons ook liggaamlik opgewek word uit die dood! https://youtube.com/live/66YkKerF3JE ...more24minPlay
April 05, 2023Apostolicum Art. 4, Jes. 53:1-10| Wat glo ek? Reeks: Ek glo die lyding van Jesus ChristusEk glo (1) die lewenslange lyding, (2) kruisiging, (3) sterwe, (4) begrafnis en (5) neerdaling na die doderyk van Jesus Christus. https://youtu.be/vdLAYlpvwjU ...more29minPlay
March 27, 2023Rom. 5:1-5| Wat is 'n Christen?(1) 'n Christen is iemand wie se hart besny is, (2) om te glo in Christus, daarom (3) het hy vrede met God en (4) lewe vir God. https://youtube.com/live/ks3089wV6nc ...more28minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.