Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.
March 22, 2023Apostolicum Art. 3; Matt. 1:20b,23| Wat glo ek? Reeks: Ek glo die twee nature van Jesus ChristusEk glo (1) dat Jesus deur die Heilige Gees verwek en (2) uit die maagd gebore is en (3) daarom as ware God-mens my Middelaar is. https://youtube.com/live/oXuNlHILJFo?feature=share ...more28minPlay
March 13, 20231 Pet. 2:5| Ontdek jou roeping(1) God roep ons om tot Christus te nader en (2) om as priesters geestelike offers te bring (3) wat vir God welgevallig is. https://youtube.com/live/jApHYY5DAhg ...more32minPlay
March 06, 2023Apostolicum Art. 2; Kol. 1:15-20| Wat glo ek? Reeks: Ek glo in Jesus Christus Ek glo (1) Jesus Christus, Gesalfde Verlosser is (2) die unieke Seun van die Vader en (3) ons HERE https://youtube.com/live/MrwzJ-HlFC0?feature=share ...more27minPlay
March 01, 20231 Tim. 4:10,11| Die lewende God red ons sodat ons dit aan ander kan verkondig.(1) Ons is dienaars van die lewende God wat moet besef dat (2) Ons hoop is te vinde in die lewende God (3) en daarom moet ons as voorbeelde verkondig ons Christus se redding aan ander. https://youtu.be/QBdfbVGvQ3E ...more17minPlay
February 20, 2023Apostolicum Art. 1; Rom. 1:18-25; Gal. 4:6,7| Wat glo ek? Reeks: Ek glo in God die VaderEk glo (1) daar bestaan 'n Drie-Enige God, (2) wat die Vader is van alles wat Hy geskep het en (3) ons in Christus aangeneem het as Sy kinders. https://youtube.com/live/HPvLnU79Zrg ...more31minPlay
February 13, 20231 Kor. 1:22,23| Soms is die Woordbediening onprakties(1) Ons moet nie pragmatiese of humanistiese Skrif- en Wêreldbeskouings inneem nie, (2) want die Here roep en red deur die skynbaar onpraktiese en oneffektiewe verkondiging van die Gekruisigde. https://youtube.com/live/E_X1pggS6WU ...more34minPlay
February 06, 2023Heb. 10:23 & Apostolicum| Wat glo ek? Ek glo...(1) Ons moet weet wat die ononderhandelbares van ons geloof is en styf daaraan vashou, want (2) ons belydenis is ’n saak van hoop en vertroue dat God getrou is. https://youtube.com/live/F1cPgKmDgjI ...more29minPlay
January 30, 2023Spr. 16:9| Ons beplan en God bepaal(1) God neem ons beplannings in Sy diens om dit wat Hy bepaal uit te voer. (2) Daarom beplan ons en gee dit oor aan God. https://youtube.com/live/FaVUE7aenWY ...more26minPlay
January 16, 20231 Kor. 10:12,13| Die Here se beloftes wanneer ons versoek word(1) Omdat ons verbonde is aan Christus en Hy getrou is, (2) waarsku Hy ons teen versoeking en (3) bemoedig Hy ons in versoeking https://youtu.be/j6cU8GbCrlo ...more32minPlay
January 09, 2023Ef. 6:21-24| Efesiërs Reeks: Getroue dienaars van die Here(1) Paulus stuur ‘n getroue dienaar van die Here (2) met ‘n boodskap van onverganklike liefde. https://youtu.be/Ex4NeBFi4TQ ...more25minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.