Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.
October 24, 2022Open. 1:7; 22:17| Kom, Here Jesus! Is jygereed daarvoor?Jesus kom. Hoe Hy kom. Is jy gereeddaarvoor? Gevolge vir gelowiges en ongelowiges. Maak jou gereed. Hoe? https://youtu.be/8h7a5-GeIFI ...more14minPlay
October 10, 2022Ef. 6:14-17| Efesiërs Reeks: Bly staan met die volle wapenrusting van God aanOm as Christen op jou pos te kan bly staan, moet jy God se volle wapenrusting aantrek: (i) die gordel, (ii) borsplaat, (iii) skoene, (iv) skild, (v) helm en (vi) swaard https://youtu.be/venILvv_XkY ...more31minPlay
October 03, 2022Kol. 1:18| Die regte fokus vir die res van die jaarhttps://youtu.be/m2Uf9ss2NKI ...more22minPlay
September 27, 2022Ef. 6:10-13| Efesiërs Reeks: Ons is in 'n geestelike oorlog!Ons is in 'n (1) oorlog teen die bose geeste, maar die Here gee vir ons (2) die krag en die (3) strategie om te kan (4) oorwin! https://youtu.be/RUWJwe8Y6jA ...more31minPlay
September 19, 2022Ps. 23:1-4| Psalms, Boek 1-Reeks: Die rus, versterking en nabyheid van ons Goeie Herder(1) Jesus Christus is my Herder en Hy (2) gee my rus, (3) versterk my en (4) is naby my https://www.youtube.com/watch?v=SU9xUyG-lD0 ...more26minPlay
September 12, 2022Ef. 6:5-9| Efesiërs Reeks: Geesvervulde werknemers en werkgewersGeesvervulde werknemers (1) wil hulle werk opreg en met integriteit asof vir die Here doen en (2)Geesvervulde werkgewers wil met dieselfde gesindheid hulle gesag uitoefen as mede-slawe van Christus. https://youtu.be/M9t40pB6pb8 ...more35minPlay
September 05, 2022Ps. 22| Psalms, Boek 1-Reeks: Godverlate maar toe ook deur God verheerlik!(1) Christus is verlate, verag en het ontsaglike verlies gely, maar (2) Hy is ook verhoor, verheerlik en Sy redding word verkondig! https://youtu.be/hnx1bK7IMC0 ...more30minPlay
August 29, 2022Ef. 6:1-4| Efesiërs Reeks: Geesvervulde kinders en kinderopvoedingGeesvervulde kinders (1) wil onderdanig wees deur hulle ouers se bevele uit te voer en (2) Geesvervulde vaders wil hulle kinders in wysheid met die opvoeding van die Here groot maak. https://youtu.be/VHDcUtPhR8I ...more34minPlay
August 22, 2022Eks. 33:18-23| “Laat my tog u heerlikheid sien”(1) Geen mens kan die Here se gesig sien en bly leef nie, (2) daarom laat Hy sy Naam hoor en (3) maak Hy ons toe onder Sy hande, sodat ons iets van Sy heerlikheid mag beleef. https://youtu.be/qmEK13Y3GrE ...more23minPlay
August 15, 2022Ef. 5:31-33| Efesiërs Reeks: In die huwelik word twee, een(1) Die huwelik illustreer vir ons die eenheid tussen Christus en Sy Kerk, (2) daarom moet man en vrou in hulle huwelik werklik een word. https://youtu.be/f-aOCNNZu5A ...more27minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.