(1) God se Koninkryk is nie net mooi woorde nie, maar (2) ‘n Koninkryk van krag! (3) Hoe lyk die krag in mense se lewens?
*Weens tegniese probleme het die laaste +-5min se klank nie opgeneem nie. Die volledige preek is in video beskikbaar op YouTube: https://youtu.be/PO89v9D8Nbw