Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 388 episodes available.
December 06, 2020Geselekteerde tekste| Het ek ’n lewende verhouding met die Here?(1) Wat bedoel ons met “verhouding”? (2) Hoekom moet ek in ‘n lewende verhouding met God wees? (3) Hoe kan ek so ‘n verhouding met Hom hê?...more37minPlay
November 15, 2020Tit. 2:14, HKS 1| Ek behoort nie aan myself nieOns grootste (1) troos, is (2) dat ons nie ons eie is nie - (3) liggaam en siel behoort (4) nou en vir altyd aan Christus...more39minPlay
November 11, 2020Fil. 1:1-3,15,16| Ons geloofsverhoudings is ewig(1) God gee die koinonia onder ons en (2) daardie verhoudings is ewig...more31minPlay
November 02, 2020Heb. 13:20-25| Hebreërs Reeks: Die werke wat God gedoen het en steeds in ons doenDie brief sluit af met die troosboodskap van (1) die werke wat God in Jesus gedoen het en (2) die werke wat Hy nou steeds in ons en (3) in die gemeente doen...more33minPlay
October 25, 2020Heb. 13:7-19| Hebreërs Reeks: Priesters van die Nuwe Verbond(1) In die Nuwe Verbond word ons koninklike priesters gemaak, wat (2) standvastig wil bly, (3) offer en (4) dien....more35minPlay
October 18, 2020Hab. 3| Habakuk Reeks: Deur die geloof is daar atlyd 'n "nogtans"…Deur die geloof (1) bid Habakuk singend, (2) sien hy ‘n Goddelike Held en (3) vind hy ook berusting in sy omstandighede...more32minPlay
October 11, 2020Hab. 1,2| Habakuk Reeks: Hoe maak ons, as al ons sekerhede tot niet gaan?(1) Die vrae wat ons vra en (2) die antwoorde wat God gee, wanneer al ons sekerhede tot niet gaan...more41minPlay
October 04, 2020Heb. 13:1-6| Hebreërs Reeks: Ware aanbidding in praktyk(1) Ware aanbidding behels (2) broederliefde en gasvryheid, (3) empatie vir die vervolgde en mishandelde Christen, (4) om die huwelik te beskerm en (5) tevrede en dankbaar te wees met wat God voorsien...more28minPlay
October 02, 2020Ps. 121| Die Skepper is my Bewaarder!Die Skepper bewaar my elke uur van die dag, in alle omstandighede, oral en vir altyd!...more20minPlay
September 20, 2020Geselekteerde tekste| Om te vergewe(1) Bybelse vergifnis, (2) die rede waarom ons moet vergewe, (3) die gevolge as ons nie vergewe nie en (4) praktiese riglyne hoe ons vergewe...more41minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 388 episodes available.