Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 388 episodes available.
June 21, 2020Heb. 11:8-22 | Hebreërs Reeks: Die wat na die hemelse Vaderland verlang(1) Abraham, (2) Isak, Jakob en Josef het deur die geloof ’n hemelse vaderland verwag, (3) want hulle was vreemdelinge en bywoners op aarde...more39minPlay
June 15, 2020Heb. 11:1-7| Hebreërs Reeks: Sonder geloof kan ons God nie behaag nie(1) Belangrike kenmerke van die geloof wat God behaag en die (2) praktiese uitwerking daarvan in die lewe van gelowiges wat God behaag...more41minPlay
May 31, 2020Ef. 1:22,23, HKS 19:50,51| "Ek glo aan die ... Kerk"(1) Ek glo (2) ...in Christus (3) ...aan die Kerk (4) As deel van die Kerk het ek deur die Gees Godgegewe potensiaal...more41minPlay
May 24, 2020Psalm 90| Christelike tydsbestuur1. God is ewig en die mens is verganklik2. die oorsaak/rede vir die mense se verganklikheid 3. die gepaste reaksie op ons verganklikheid...more37minPlay
May 21, 2020Kol. 3:1-4| Ons moet 'n hemelse mentaliteit hê(1) Ons gedagtewêreld verander met Jesus se hemelvaart en daarom (2) moet ons ’n hemelse mentaliteit hê...more41minPlay
May 17, 2020Matt. 5:13-16| Christene is 'n teenkultuurDie Here maak ons (1) sout en (2) lig....more26minPlay
May 10, 2020Ps. 121:5| Die Here se antwoord op ons "wat as"-vrae(1) Hulp, (2) Hou koers! (3) Hy hou wag!...more39minPlay
May 03, 2020Heb. 10:26-39| Hebreërs Reeks: Behou die geloof en lewe!(1) Waarom en (2) hoe moet ek die geloof behou?...more43minPlay
April 26, 2020Heb. 10:19-25| Hebreërs Reeks: Ons vrymoedigheid voor die Vader(1) Die basis van ons vrymoedigheid en (2) drie oproepe o.g.v. ons vrymoedigheid...more46minPlay
April 19, 2020Luk. 5:1-11| Hoe sal die Kerk groei?"Op U woord sal ek die net laat sak!" Hoe moet ons dissipels wees? Mense vang? Wat is 'n Bybelse "strategie" vir kerkgroei? ...more38minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 388 episodes available.