Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.
September 15, 2019Hebr. 6:4-12| Hebreërs Reeks: Die gevaar van geestelike onvolwassenheidDie (1) gevaar (2) uiteinde en (3) voorkoming van “chroniese” geestelike onvolwassenheid...more35minPlay
September 15, 2019Hebr. 5:11-6:3| Hebreërs Reeks: Die oorsake van geestelike onvolwassenheidONVOLLEDIGE OPNAME. Vra gerus die volledige teks-weergawe aan by die kerkkantoor: [email protected](1) Geestelike onvolwassenheid word veroorsaak deur (2) traagheid...more22minPlay
September 01, 2019DL 1:13, 1 Pet. 2:1-3, Open. 3:15,16| DL Reeks: Maak die uitverkiesingsleer mense onverskillig?Sekerheid oor ons uitverkiesing maak (1) nie van ons ’n klomp fataliste of onverskilliges nie, maar (2) maak juis van ons mense wat wil groei in heiligheid!...more35minPlay
August 25, 2019Hebr. 5:1-10| Hebreërs Reeks: Ons unieke HoëpriesterJesus voldoen aan al die kwalifikasies van ’n hoëpriester, maar is tegelyk ook anders as alle ander hoëpriesters...more33minPlay
August 18, 2019Est. 9,10| Ester Reeks: Onthou die werke van die Here!Daar is ’n fees waartydens ons die wonderwerke van Christus in herinnering bring...more33minPlay
August 11, 2019DL 1:8-12, 2 Pet. 1:10| DL Reeks: Sekerheid oor my uitverkiesing(1) Hoe en (2) wanneer kan ek sekerheid verkry oor my uitverkiesing?...more38minPlay
August 05, 2019Hebr. 4:14-16| Hebreërs Reeks: Ons simpatieke HoëpriesterOns (1) hou vas aan die belydenis van ons simpatieke Hoëpriester en (2) het daarom ook vrymoedigheid om na die genadetroon te gaan...more34minPlay
July 29, 2019Est. 8 | Ester Reeks: 'n Tweede BevelskrifDie wiel van die Here se geregtigheid draai steeds verder, sodat ’n tweede bevelskrif vir sy verbondsvolk uitgestuur word....more31minPlay
July 22, 2019DL 1:7, Rom. 8:30| DL Reeks: Uitverkies in Christus...vir 'n rede!Ons is uitverkies in, en toevertrou aan Christus, sodat God verheerlik sal word in ons verheerliking!...more33minPlay
July 14, 2019Hebr. 4:12,13| Hebreërs Reeks: Die Here se Woord leef, deursteek en ontblootDie woord van die Here (die logos) (1) is aktief en vlymskerp. (2) Dit dring deur tot die diepste dele van die mens en (3) ontbloot alles voor God se oë...more27minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.