Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.
April 19, 2019Luk. 23:42,43| 'n Misdadiger in die ParadysGoeie Vrydag: Die Messias se ewige genade aan 'n skuldige misdadiger...more33minPlay
April 15, 2019Gal. 5:25| Heiliges in harmonieDie heiliges van God moet wandel deur die Gees - maar wat beteken dit? En hoe doen ek dit?...more29minPlay
March 24, 2019Hebr. 3:1-6| Hebreërs Reeks: Die Apostel en Hoëpriester van ons belydenisOns moet skerp fokus op Jesus Christus, wat getrou was as Seun van God se “huis”...more31minPlay
March 17, 2019Est. 4| Ester Reeks: Ester neem haar kruis opEster neem haar voor om haar kruis op te neem en ‘n voorspraak te wees vir God se volk...more29minPlay
March 10, 2019NGB 11, HKS V&A 53, 2 Kor. 3:7-18| God die Heilige Gees vernuwe, vertroos en versekerGod die Heilige Gees is die derde Persoon in die Drie-Eenheid en Hy vernuwe ons, vertroos ons en verseker ons...more35minPlay
March 03, 2019Hebr. 2:10-18| Hebreërs Reeks: Ons LeidsmanDeur ons Leidsman se lyding, menswording en versoening is Hy ons heerlikheid, bevryding en hulp...more24minPlay
February 25, 2019Est. 3| Ester Reeks: Mordegai & Haman, die eeue-oue oorlogOns Vader verander die kwaad wat Hy oor ons beskik, sodat dit tot ons beswil sal wees....more29minPlay
February 17, 2019NGB 10, HKS V&A 15-17, Jer. 23:6| Jesus Christus is God en ons geregtigheidOmdat Jesus Christus God is, kon Hy vir ons die geregtigheid verwerf...more25minPlay
February 10, 2019Hebr. 1:5-2:9| Hebreërs Reeks: Jesus Christus is verhewe bo sy engeleOns het gehoor van die groot saligheid wat daar is in die verhewe Christus – daarvan moet ons nie wegdryf nie!...more25minPlay
February 03, 2019Est. 2| Ester Reeks: Die Here werk andersDie Here werk soms anders as wat ons verwag het, maar Sy plan word steeds uitgevoer!...more27minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.