Ons benodig ‘n objektiewe maatstaf waaraan ons onsself kan meet. Want: Jer. 17:9| “Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken?”
Maar: 1 Joh. 1:5| “God is lig en geen duisternis is in Hom nie.”
En: DL ¾:16”| Die wedergeboorte maak ons nie passief nie. Die Gees sit nie ons wil “af” nie, maar maak dit juis lewend en vry om vir God te lewe!