Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.
June 23, 2019Est. 7| Ester Reeks: Die Here keer boosheid omDie Here is só almagtig, dat Hy boosheid kan omkeer. Hy keer ironies Haman se boosheid terug op hom en Hy bewerk selfs ook die boosheid ten goede..Die wiel van God se geregtigheid draai......more32minPlay
June 16, 2019DL 1:6, Rom. 9:21-23| DL Reeks: Die Here se besluit om sommige te verlos en ander verby te gaanDat sommiges tot geloof kom en ander nie, berus op God se ewige besluit. Hierdie leer is vir die gelowiges 'n onuitspreeklike troos...more35minPlay
June 10, 2019Ef. 5:21| Die Gees-vervulde huwelikGelowiges se lewe en huwelik word gekenmerk aan onderdanigheid, wat deur die Heilige Gees aangevuur word...more32minPlay
June 03, 2019Hebr. 4:1-11| Hebreërs Reeks: Beywer jou, om te rus!Ons moet ons beywer om God se rus in te gaan - ons pogings van selfverlossing laat vaar en ons vervulling geheel en al in Christus te vind....more26minPlay
June 01, 2019Ef. 4:9,10| Hy wat neergedaal het, het ook opgevaar!(1) Die Een wat neergedaal het is (2) dieselfde wat opgevaar het (3) sodat Hy alles tot volheid kon bring...more24minPlay
May 26, 2019Est. 6| Ester Reeks: “Toevallig”Hoe ver gaan ons vertroue in die Here se almag? Is hy in beheer, ook van die klein dingetjies in ons lewe?...more26minPlay
May 19, 2019DL 1:1-5, Joh. 3:16-21| DL Reeks: God se liefde - Hy stuur en geeDie Here se liefde word vir ons geopenbaar in die feit dat Hy stuur en gee. Hy stuur (1) Sy uniek verwekte Seun & Hy stuur (2) Woordverkondigers. Hy gee ook (1) geloof & (2) saligheid, omdat Hy (3) Homself gegee het!...more24minPlay
May 12, 2019Hebr. 3:7-19| Hebreërs Reeks: Volhard of VergaanDie ewige rus van God, is net vir die wat enduit volhard in die geloof...more26minPlay
April 29, 2019Est. 5| Ester Reeks: Wys of trots?In Ester sien ons die weldade van Christus wat ons van die Here mag afbid. In Haman sien ons die trotsheid in onsself, wat ons moet afsterf....more28minPlay
April 21, 2019NGB 12, Ps. 103:20-22| Prys die Here vir wie Hy is!Die Here se engele, al sy werke en my siel moet Hom loof vir wie Hy is!...more30minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.