Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.
December 22, 2019Deut. 8:2,3, HKS 10| Ons lewe nie nét van goeie reënval nieDeur beproewing (soos bv die huidige droogte) breek die Here ons krag en wys vir ons (1) wat in ons hart is en (2) leer Hy ons dat ons leef van alles wat uit Sy mond uitgaan...more34minPlay
November 24, 2019Hebr. 7:1-10| Hebreërs Reeks: Kyk hoe groot is Melgisédek!Kyk hoe groot was Melgisédek om te sien hoeveel meer ons Hoëpriester, Jesus Christus is - selfs meer as Abraham en Aäron!...more31minPlay
November 10, 2019Miga 3:1-4:8| Miga Reeks: Sion blink, bó die lof van woorde!(1) Weens die korrupte “Godsmanne” en “regskenners” sal die Here Sion omploeg, maar (2) Hy sal Sion ook weer in glorie herstel - die stad sal blink bo die lof van woorde!...more36minPlay
November 03, 2019DL 1:17, 2 Sam. 12:23| DL Reeks: Ons belydenis oor ons kinders(1) Gelowiges se kinders word saam met hulle ouers in die genadeverbond opgeneem en (2) daarom weet ons dat ons ontslape kindertjies salig is....more40minPlay
October 27, 2019Hebr. 6:13-20| Hebreërs Reeks: Die anker vir jou sielOm te volhard in die geloof moet ons (1) agter die voorhangsel ge-anker bly en ons bly daar ge-anker as ons (2) geduldig hoop, (3) glo dat God se raad onveranderlik is en (4) ons is reeds daar ge-anker, want ons Voorloper is daar....more32minPlay
October 21, 2019Gespreksaand| 2019 NGK Sinodebesluite'n Gesprek oor die NGK se 2019 besluite rondom (1) selfdegeslagverhoudings en (2) gendergeregtigheid...more1h 19minPlay
October 13, 2019Miga 1,2| Miga Reeks: God belowe dat Hy sal vernietig en versamel(1) Die Here kom as Regter om te getuig teen Samaria en Jerusalem (2) oor hulle bedrog, geweld en voorspoedsprediking, (3) maar Hy belowe ook dat ’n “deurbreker” die oorblyfsel sal versamel...more34minPlay
October 07, 2019Rigters 6| Jahweh Shalom: 'n Oproep tot oorlog!(1) Ware vrede is in die Here te vinde, nie in jouself nie. Jahweh Shalom - die Here is vrede. (2) Sy vrede bewerk tegelyk herstel en oorlog....more35minPlay
October 02, 2019Rigters 13| Die Here se naam op ons en ons kinders(1) God handel om Sy Naam ontwil - (2) Sy Naam is wonderbaar en (3) Hy lê Sy Naam op ons en ons kinders...more33minPlay
September 23, 2019DL 1:14-16, Jes. 42:3| DL Reeks: Die dowwe lamppit en die geknakte rietDie wat (1) diep bewus is van hulle eie tekortkominge het (2) die troos dat die Here nie die dowwe lamppit uitdoof of die geknakte riet afbreek nie....more33minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.