Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.
May 23, 2021HKS V&A 127 & Matt. 6:13| Onse Vader Reeks: Waarvoor bid ons? Vir bystand in ons stryd teen ons doodsvyandeOns bid, dat die Here (1) ons sal bewaar van toekomstige versoekinge en (2) ook sal sterk maak in ons huidige stryd teen ons doodsvyande...more32minPlay
May 23, 2021Ps. 7| Psalms, Boek 1 - Reeks: Die Regverdige God toets "hart en niere"(1) Wanneer ons onregverdig behandel word vir iets wat ons nie gedoen het nie, (2) kan ons wegkruip by die Here, die regverdige Regter wat vergeld!...more28minPlay
May 16, 2021Deut. 6:4-9| Drie dag-tot-dag beginsels om vir die Here te lewe(1) Liefde, (2) Inskerping & (3) Getuienis...more26minPlay
May 16, 2021Ef. 2:1-3| Efesiërs Reeks: Ons was dood...(1) Die realiteit van die geestelike dood waarin ons was en (2) die drie vyande wat dit veroorsaak het....more28minPlay
May 13, 2021Joh. 1:51| Jesus Christus, die "leer" van Jakob!Hemelvaart Donderdag 13 Mei 2021 (1) Die geopende hemel, (2) die toegang tot die hemel en (3) die bystand van die hemel is alles ons s'n, omdat Jesus Christus opgevaar het na die hemel!...more19minPlay
May 09, 2021HKS V&A 126 & Matt. 6:12,14| Onse Vader Reeks: Waarvoor bid ons? Vir vergifnisMet die vyfde bede vra ons, (1) dat die Here ons sal vergewe en (2) ons vra vir die bewys van vergifnis in ons lewe....more28minPlay
May 09, 2021Ps. 6| Psalms, Boek 1 - Reeks: Wanneer die dood voor jou deur kom staan...(1) Ons moet die lydensbeker en vreugdebeker ontvang uit God se hand en (2) met ons ervarings na God gaan in die (3) sekerheid dat Hy ons hoor! ...more35minPlay
April 26, 2021HKS V&A 125, Matt. 6:11| Onse Vader Reeks: Waarvoor bid ons? Vir ons daaglikse broodMet die vierde bede (1) bid ons vir ons daaglikse behoeftes, (2) met vertroue (want God voorsien alles) en vergenoegdheid (want God voorsien die nodige)...more24minPlay
April 25, 2021Ef. 1:20-23| Efesiërs Reeks: Christus is Koning, Heerser & Hoof(1) Paulus sluit sy gebed af met 'n lofprysing van Jesus Chrisuts, die (2) Koning, (3) Heerser & (4) Hoof. ...more32minPlay
April 18, 2021Matt. 22:21| Hoe gee ek aan die keiser wat die keiser toekom en aan God wat God toekom?(1) Jesus leer dat daar aardse en 'n hemelse Koninkryk is; (2) ons moet onderskei, wat kom die keiser toe en wat kom God toe en daar is (3) drie Bybelse beginsels om dit te doen ...more31minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 377 episodes available.